Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurstay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marjone V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Vreeslik lekker gebly en beste gasvryheid en diens! Ongelooflik lekker gebly! Ons is met ope arms ontvang en het sommer dadelik soos huis gevoel! Daar is aan amper alles gedink in die blyplek! Baie dankie! Ons sien tannie vinnig weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Dankie Marjone, dit het gevoel soos my eie familie wat ek ontvang. Baie dankie vir jul besoek en sien uit na die volgende kuier!

Heinrich N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vrede en rustigheid. Lieflike verblyf, met die allermooiste uitsig waar jy vrede kan vind. Dit was definitief een om te onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Dit was 'n plesier om Heinrich en sy vrou te ontmoet en te ontvang, bly dat hulle die plek geniet het. Sien daarna uit om hulle weer te ontvang.

Jill B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Superb! Delightful host! So accommodating, friendly and professional. The unit is beautifully decorated and well fitted with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
It was a pleasure meeting Jill and I'm happy that she enjoyed her stay at Keurstay.

Bie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We had such a nice time at Keurstay! We felt very welcome by Shirley. Wished we could. Very nice apartment. Everything you need is there. Nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
It was a pleasure meeting and hosting Bie and his wife. It would be nice to have them back.

Marzanne H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Beeldskoon spesiaal. Wonderlikste warm ontvangs met pragtigste gasvrou! Het heeltyd hulp aangebied!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Wonderlike gaste. Dit was 'n voorreg om hulle te ontmoet en sien daarna uit om hulle weer te ontvang.

Ilse D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Heerlike kuier by Keurstay. Ons het ons tydjie in Keurstay terdeë geniet. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die trappe na die hoofpad was 'n aangename uitdaging daagliks! Shirley is vriendelik en uiters behulpsaam gewees. Ons hoop om gou weer te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Het Ilse se kuier aan Keurstay baie geniet en sien uit na 'n volgende kuier.

Claire T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Magical, dankie. Die host is 'n gem van 'n mens en so ook die plekkie waar ons gebly het. Dit was magical en het soos 'n luukse boomhuis gevoel. Die host het uit haar pad uitgegaan om ons te akkommodeer. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Dit was 'n groot plesier om Claire en haar gesin te ontmoet en huisves. Sien uit na 'n volgende besoek.

Linda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

We enjoyed the tranquility and lovely setting. Our host, Shirley, made sure that we had everything we needed to make our stay comfortable. Well-equipped unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Linda and Brian were the perfect guests. I really enjoyed their stay. They left the unit immaculate. I would highly recommend them.

Christiaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Sterk aanbeveel. Fantasties. Perfekte plekkie vir 'n familie van 3 (ons seun is 11 jaar oud). Ligging, uitsig en gerief alles daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Christiaan and his family were lovely guests who I would highly recommend. I really enjoyed their stay.

Stephan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie heerlik en rustig. Ons het dit baie geniet en Shirley is 'n ster. Baie netjies, gerieflik en skoon. Sal dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Dit was net 'n plesier om Stephan hul te ontmoet en te huisves. Hulle is bedagsaam en my lewe verryk.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 44, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c0d5a1f29762f290b721078d78bfd54749124230789cb538c5c7ae98ae6bd2f84a61cd0c974d8db6c7e2cc16777787036c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 44 Hill Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.002122 23.459138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang