Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurstay

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 44, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Keurstay skuil tussen melkhoutbome op die onderste verdieping van die eienaar se strandhuis. Die huis is gebou teen die voethange van die berg met pragtige see-uitsig. Die strand is ongeveer 200 m ver.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Addisionele matras is vir 'n vierde gas beskikbaar. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis het basiese selfsorggeriewe soos 'n tweeplaatinduksiestoof, 'n ketel, yskas en 'n konveksie-oond. Die eenheid het 'n gedeeltelike see-uitsig vanuit die slaapkamervenster en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Op die stoep is daar 'n tafel waarby 4 mense gerieflik kan sit en die uitsig op die see en strand kan geniet.

Keurstay is net 200 m van die strand af en bied al die benodighede vir 'n rustige seevakansie. Keurboomstrand is 'n bekoorlike gedeelte van die Tuinroete en is gewild vir kamp, visvang en swem. Aktiwiteite in die omtrek sluit voëlkyk, fietsry, 4-wielmotorfietsry en zipline.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Keurstay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hillstraat 44, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keurstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 44, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c0d5a1f29762f290b721078d78bfd54749124230789cb538c5c7ae98ae6bd2f84a61cd0c974d8db6c7e2cc16777787036c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 44 Hill Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.002122 23.459138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang