Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurstay

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 44, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Keurstay is weggesteek tussen melkhoutbome op die onderste vlak van die eienaar se strandhuis. Die huis is aan die voorheuwels van die berg gebou met 'n pragtige see-uitsig. Die strand is sowat 200 m weg.

Die eenheid is ideaal vir 3 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n wasmasjien. 'n Addisionele matras is beskikbaar vir 'n vierde gas. Die kombuis beskik oor basiese selfsorggeriewe soos 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n ketel, 'n yskas en 'n konveksie-mikrogolfoond. Die eenheid het gedeeltelike see-uitsigte vanaf die slaapkamervenster en parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Op die stoep is daar 'n tafel waar vier mense gemaklik kan sit en die uitsig oor die see en strand geniet.

Keurstay is net 200 m van die strand af en het al die nodige komponente wat nodig is vir 'n ontspanne seevakansie. Keurboomstrand lê op 'n bewonderenswaardige deel van die Tuinroete en is uiters gewild vir kampeer, visvang en swem. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, vierwielmotorfietsry en ziplining in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marjone V
Gesin met klein kinders
5.0
Vreeslik lekker gebly en beste gasvryheid en diens! Ongelooflik lekker gebly! Ons is met ope arms ontvang en het sommer dadelik soos huis gevoel! Daar...
Sien meer
Sep 2024
Heinrich N
Saam met lewensmaat
5.0
Vrede en rustigheid. Lieflike verblyf, met die allermooiste uitsig waar jy vrede kan vind. Dit was definitief een om te onthou.
Jun 2024
Jill B
Saam met lewensmaat
5.0
Superb! Delightful host! So accommodating, friendly and professional. The unit is beautifully decorated and well fitted with everything...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Bie S
Saam met lewensmaat
5.0
We had such a nice time at Keurstay! We felt very welcome by Shirley. Wished we could. Very nice apartment. Everything you need is ther...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Marzanne H
Gesin met tieners
5.0
Beeldskoon spesiaal. Wonderlikste warm ontvangs met pragtigste gasvrou! Het heeltyd hulp aangebied!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hillstraat 44, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keurstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 44, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c0d5a1f29762f290b721078d78bfd54749124230789cb538c5c7ae98ae6bd2f84a61cd0c974d8db6c7e2cc16777787036c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 44 Hill Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.002122 23.459138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang