Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Paradiso

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Ruben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was asemrowend. Ons het beslis lekker geslaap en die kuier daar geniet. Dit was mooi skoon en netjies en die bestuurders het ons sommer dadelik tuis laat voel. Dit was veilig en stil, ons kon lekker gaan stap op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Asemrowend! Ons asem was weggeslaan deur die ongerepte skoonheid van die omgewing en berge. Gasvry ontvang en die verblyf op die plaas was bo verwagting. Ons eenheid was blinkskoon, seker die skoonste wat ons nog ooit in gebly het en ons gebruik die webtuiste baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vriendelike diens, groot kamer. Kon laat aand op kort kennis kamer kry. Lekker groot kamer. Vriendelike diens. Verwarmer aan en rugby op TV aan toe ons inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker verblyf in rustige landelike omgewing. Baie lekker verblyf in 'n rustige en stil omgewing. Gasvrou baie vriendelik. Volledig toegerus met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Mooiste uitsig op die berg. Prentjie mooi. Baie dankie. Lekker geslaap en met die mooiste uitsig wakker geword. Baie uitsonderlik om so by die perde te slaap. Onthou om wagwoord vir WiFi by eienaar te kry. Geen ontvangs.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Clean and value for money. The room was lovely and we slept comfortably. The accomodation was reasonably priced and the gravel access road was steep but in good condition. An ideal location from which to explore the cheese and wine farms in the district.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurkloofstraat, Keurkloof-plaas 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5579753d8ca86b66b5fe85251daff67b098a6661ec27ed37918a59de890cb37faecf5394ca9cac7d2fae75c57e4b9512a666?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Keurkloof Road Keurkloof Farm 20 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.766088973316 19.899278177619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang