Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Paradiso

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir La Paradiso
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ruben S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben S

Dit was asemrowend.

Ons het beslis lekker geslaap en die kuier daar geniet. Dit was mooi skoon en netjies en die bestuurders het ons sommer dadelik tuis laat voel. Dit was veilig en stil, ons kon lekker gaan stap op die plaas.

Elmarie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Asemrowend!

Ons asem was weggeslaan deur die ongerepte skoonheid van die omgewing en berge. Gasvry ontvang en die verblyf op die plaas was bo verwagting. Ons eenheid was blinkskoon, seker die skoonste wat ons nog ooit in gebly het en ons gebruik die webtuiste baie.

Gerhard F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Vriendelike diens, groot kamer.

Kon laat aand op kort kennis kamer kry. Lekker groot kamer. Vriendelike diens. Verwarmer aan en rugby op TV aan toe ons inklok.

Jaco C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Lekker verblyf in rustige landelike omgewing.

Baie lekker verblyf in 'n rustige en stil omgewing. Gasvrou baie vriendelik. Volledig toegerus met pragtige uitsig.

Schalk W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk W

Mooiste uitsig op die berg.

Prentjie mooi. Baie dankie. Lekker geslaap en met die mooiste uitsig wakker geword. Baie uitsonderlik om so by die perde te slaap. Onthou om wagwoord vir WiFi by eienaar te kry. Geen ontvangs.

Mandy D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy D

Clean and value for money.

The room was lovely and we slept comfortably. The accomodation was reasonably priced and the gravel access road was steep but in good condition. An ideal location from which to explore the cheese and wine farms in the district.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurkloofstraat, Keurkloof-plaas 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5579753d8ca86b66b5fe85251daff67b098a6661ec27ed37918a59de890cb37faecf5394ca9cac7d2fae75c57e4b9512a666?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Keurkloof Road Keurkloof Farm 20 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.766088973316 19.899278177619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang