Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Key West 214

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2024 tot 24 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildare-weg 7, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 991 R1 394 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Key West 214 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Key West-kompleks in Milnerton, gerieflik naby die strand en verskeie geriewe.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n gemaklike dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens insluit. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en gaste word voorsien van linne en badhanddoeke.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n sentrale etenstafel met 4 sitplekke. Die sitkamer bied knus rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die woonstelkompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad met asemrowende berguitsigte, 'n klubhuis en gaste word voorsien van veilige toegewyde parkeerplek agter hekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kildare-weg 7, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 991
R1 991 R1 394
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 991
R1 991 R1 394
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildare-weg 7, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA124ed0c2418a522eff6ca0057e609dbd0be822dcb6c59a7eb0b073bcd586d557e5708e54b7a9b3d7c380d6740a5c75c2532d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 991 nouVanaf R1 394 per nag (plek vir 4) 7 Kildare Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.884413364721 18.494172703061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang