Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KezKer's Guest Rooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

June & Shane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 57 resensies vir KezKer's Guest Rooms
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Laetitia S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia S

Pleasant.

Good service.

Micheal S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheal S

Nice place to be.

Everything was classy and clean, and in its place neatly. The rooms were very good.

Dayalan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dayalan P

Comfortable and most reliable, Shane's team is marvellous.

They go the extra mile to make you feel at home.

Liehzan L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liehzan L

Shane and June are good hosts. Loved how accommodating they are.

It was nice. Loved the stay.

Dries V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries V

Hier het ons net oornag en elders deelgeneem en gekuier! Hier was dit handskoendag.

Ja, en is veral deur eienaars met ekstra hulp bygestaan wat ons geweldig baie waardeer het en baie gehelp het sonder enige vergoeding gevra!

Hendrik O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik O

Niks lekker geslaap nie.

Vriendelike gasheer. Veilige parkering. Lekker warm stort. Matras op bed is onaanvaarbaar. Dit moet onmiddellik vervang word.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Derek M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M

Great.

Great stay and clean and safe.

Paul H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Fantasies.

Baie vriendelike diens.

Shakoer B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shakoer B

Comfortable and great location.

Perfect for a city adventure!

Eddie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie H

Gemoedelik en sentraal.

Ons gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, net soos hulle personeel. Die fasiliteite was netjies en skoon met ons aankoms en daar was genoegsame, veilige parkeering binne die perseel. Die verkeer kan steurend voorkom aangesien die fasiliteit op 'n hoofroete gelee is, maar in die kamers self is dit baie stiller. Uitstekende keuse van TV stroomdienste en programme. Opwasplek vir die breekware is dalk iets waarna gekyk kan word.

Jonathan H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan H

Clean, quiet, convenient and safe.

This place is on a busy road, but the rooms are around the back, and quite.

Theo T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo T

Slaapplek vir een nag naby Nuweland-krieketveld.

Parkering is veilig, ondanks die besige pad was die kamer heerlik stil. Volle DStv was beskikbaar. Die bed, matrasse en beddegoed is nie op standaard nie. Met eerste indruk van aankoms het die tuin en paadjies onversorg voorgekom.

Margi B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Margi B

The owners really need to get new mattresses, they were really uncomfortable.

Rooms were tidy and neat. Mattresses very uncomfortable.

Karl S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Karl S

Disappointing.

The landlord makes very little effort to ensure the comfort of the guests.

Elizabeth B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Baie lekker.

Vriendelik en behulpsame gasheer. Kamer is netjies en privaat. Het 2 Oceans Ultra gaan doen en was loopafstand. Sal beslis weer daar boek.

Faith K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith K

Baie gerieflik en akkommoderend vir ons trok ook.

Dit was 'n plesier om by KezKer's te bly en die feit dat hulle ons trok kon inpas vir parkering was 'n reuse bonus. Baie netjiese plek met vriendelike diens. Sal ons weer kom kuier? Absoluut!

Faith K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faith K

Ons het 'n aangename veblyf gehad met julle.

Vriendelike diens en netjiese plek. Sal ons weer kom? Absoluut.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Ragmah B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ragmah B

Uncomfortable bed.

I have advised the host of the beds that they were very uncomfortable. The springs were so protruding that it left blue marks on my body. Ii also suggested that they have a better watering system for the kettle, and that they have real spoons, and cutlery,. Thank you.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elsie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elsie L

Teleurstellend.

Geweldige verkeer. Geen handdoeke op bed of in badkamer. Slegs 2 gesighanddoeke in n' rak. Geen toiletpapier, later enkellaagrol in die kassie gevind.

Fundiswa N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fundiswa N

It was nice and welcoming.

We enjoyed to stay in this guest room, it was beautiful.

Rafiq F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rafiq F

Check in was quick and efficiently done. Room was neat and clean.

We merely needed a place to rest for a few hours due to the curfew in place. The room was neat and tidy. Better than expected for the price paid. Only one downer, we could feel the matrass springs poking through the lining. Service was excellent and we received a complimentary upgrade from the owner. ????????????

Martin T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Martin T

It's a pity that I arrived there was massive construction in the facility.

Upon arrival there no basic things in the glasses, cups, though paying 750 was not worth it compared to places I stayed, I was disappointed.

Ernie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie S

Lekker gebly.

Sien sterre.

Gerhard F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard F

Gerieflike oornag, billik geprys.

Toe ek die gordyne toetrek het die gordynstok afgeval. Dit het weer gebeur. Ek het begin ergerlik word. Vroutjie het die humor gesien en 'n video gemaak. Lekker gelag.

Gumiso N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gumiso N

Beautiful, secure and very comfortable place to stay.

We received a very warm welcome from the owners of KezKer, they are wonderful and very friendly people. The rooms are excellent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, veilig, en baie gerieflik om by te bly.

Ons is baie hartlik verwelkom deur KezKer se eienaars, hulle is wonderlike en baie vriendelike mense. Die kamers is uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Simi S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simi S

Will definitely return.

I was given a room with an en-suite bathroom. Very neat and tidy. Shane the owner was very welcoming and friendly. Will definitely go back there.

Janet V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet V

Close to all you need.

Comfortable! They were lovely in helping during the load shedding by supplying an emergency lamp and making sure I was comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Naby alles wat jy nodig het.

Gemaklik! Hulle was baie behulpsaam om tydens die beurtkrag te help deur 'n noodlamp te voorsien en te sorg dat ek gemaklik was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bonny M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonny M

Great place to stay as all we wanted was a bed and a shower.

Shane, the owner, sent me location details two days before arrival. He asked what type of bed do we require. Great service all round and glad we stayed there. Not far from the Two Oceans Marathon start point.

Landiswa G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landiswa G

Great place.

It is great place to visit. The only problem was the room we were in. It was too close to the road and the cars were very disturbing.

Erin M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erin M

Neat, cosy.

Awesome, enjoyed stay. Recommended.

Lynette L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette L

Vriendelike, bekostigbare verblyf.

Ons het lekker gebly, ekstra bed was in die kamer gesit vir een van die kinders sonder enige ekstra koste! Die hek is bietjie moeilik om te kry ─ die GPS het ons agterom geneem.

Emma L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emma L

Not so bad.

Standard room with standard facilities. Owner very friendly and helpful.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lo-ann B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lo-ann B

Verblyf het nie aan verwagtinge voldoen nie.

Verblyf op kort kennisgewing gesoek. Was glad nie beïndruk nie.

Megan M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Megan M

Netjiese kamers.

Kamers was netjies. Kombuis was vuil. Die idee dat all die kamers in die huis een badkamer gebruik is nie 'n goeie idee nie. Daar was gaste wat dit vuil gelos dit en nie die kombuis skoon gemaak het nie. In vervolg kry vir elke kamer sy eie badkamer en hou kombuis skoon.

Jeandre V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre V

Netjies.

Veilige en skoon plek. Baie lekker.

Rudy K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy K

Verblyf is waarde vir geld en baie veilig!

KezKer's is loopafstand van Kirstenbosch National Botanical Garden. Ideaal vir die buiteligkonserte in die aand.

Donna Lee J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna Lee J

Rustig.

Baie rustige plekkie al is dit net langs die M3.

Engela N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela N

Dit was skoon, netjies met veilige parkering.

Ons het net daar geslaap. Eienaar hulpvaardig. Gereeld in kontak met Whatsapp om advies te gee soos bv. om buiteligte aan te skakel as ons saans uitgaan. Water probleem binne 15 minute opgelos.

Tholoana R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tholoana R

Brilliant stay offering peace of mind.

It was my second stay this year. And I was made to feel right at home. The service was very efficient with a no hassles check-in just as last time and our room was always clean. I definitely will be back again. The owners are simply amazing.

Nompumelelo M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo M

It's a safe place.

I got a friendly service, thanks.

Jaco S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Baie vriendelik en professioneel.

Baie vriendelik en bedagsaam. Baie professioneel hanteer.

Eunice M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M

Everything thing was up to standard.

The place was excellent and the owner friendly.

Marlize S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Gerieflik, skoon, goeie waarde vir geld.

Verblyf was goed, ek sal wel aanbeveel dat alle kamers toegerus word met vollengte spieël en bedlampies.

Michael S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Waarde vir geld verblyf!

Ek het die afgelope vakansie 7 nagte in die Kaap gebly in 5 verskillende plekke vir om en by dieselfde begroting. Hierdie plekkie is ver bo hul vuurmaakplekke. HD TV, volle DStv, uitstekende WiFi, moderne afwerkings, yskas, veilige parkering, spierwit beddegoed en handdoeke. As ek 'n fout moet soek is dat die toiletrolhouer stukkend was.

Tholoana R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tholoana R

A beautiful accommodation indeed!

June and Shane are simply wonderful! And their accommodation is top notch. I truly can't complain about my stay at their guest house. I will definitely be heading straight back there on my next visit, if there will be space.

Nontlahla M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontlahla M

The place is quiet and very secured.

I stayed at KezKer's Guest Room for 2 weeks. The price was very reasonable. The hospitality was also very good and I can recommend the place to anyone.

Denise W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise W

Netjies en goeie diens.

Netjies en goeie diens. Waarde vir geld.

Kobus J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J

Skoon en netjies, maar te veel geraas.

Plek was baie skoon en netjies, maar die ligging en die boustyl laat ongelukkig die plekkie in die steek. Hy is op 'n baie besig pad geleë en dis gevaarlik om daar in en uit te ry. Die voertuie op die pad maak baie geraas vir ons klein dorp mense. Die kamer is onder die hoofhuis en baie huisgeraas kan in die kamer gehoor word. Na 22:00 die aand het iemand in die kamer bo ons rondgeloop met een yster been of so het dit geklink. Die mense kan ook miskien bietjie meer koffie suiker en melk uitsit. Ek en my seun kon die middag net een koppie koffie elk geniet toe is alles op. Daar was wel twee teesakkies oor, maar geen melk en suiker vir 'n tweede koppie nie.

Marié F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié F

Gerieflik vir een aand se verblyf. Teen 'n besige pad. Foto beeld nie kamergeriewe uit nie.

As jy na 'n luukse kamer met 'n en suite-badkamer opgegradeer word, is hierdie nie juis wat jy verwag nie. Die kamer is beknop, teenaan 'n besige pad en jy hoor jou bure, selfs as hulle die badkamer benut. Foto beeld geensins die kamergeriewe uit nie. As jy net een aand moet oorbly en teen 'n budget bespreek kan ek dit aanbeveel. Die parkering en akkommodasie is veilig, moet net nie te veel verwagting skep nie, jy sal teleurgesteld wees.

Jolanda L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jolanda L

Billik, veilig en gemaklik.

Die muskiete was erg en ons is nie ingelig om muskietweerder saam te bring nie. Daar was nie reling in badkamer om nat handdoeke oor op te hang nie. Die een oomblik het DStv honderd persent gewerk en volgende oomblik het ons "error-message" op skerm gekry.

Karin K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Baie oulik en gerieflik.

Ek sal net een aanbeveling doen en dit is die volgende: Die gordyne in die kamer waar ons gebly het, is bietjie skraps en maak nie die hele venster toe nie. Maar verder was die verblyf goed en die mense vriendelik.

Nick B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nick B

Nie aangenaam nie.

Kamer was nie skoon nie. Ons moes ook vra vir skoon beddegoed. Eienaar was in die kamer om DStv in te stel maar het kamer ongesluit gelaat met al ons waardevolle goed daarin. Volgende oggend was daar ook nie water nie.

Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paradysweg 15, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA242f0e4f8524c99b268d2c0d1d024a0442bec5c9873581a86d1bd2fc7b1b3df5c3d864eead05046a435f45424dc89ec7481d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 15 Paradise Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.980306779164 18.453036504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang