Kezlyn Farm Cottages
Beskrywing
Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gratis WiFi is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en Franse deure wat na 'n stoep met 'n sitarea en 'n pragtige uitsig op die Drakensberge lei. Die buite-area het ook 'n losstaande braai en 'n vuurput met 2 stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat dit 'n plaas is en dit beteken dat boerbedrywighede gedurende gaste se verblyf sal plaasvind.
Let asb. dat 'n grondpad na die kothuise lei. Gaste moet voordat hulle bespreek, navraag oor die toestand van die pad doen.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, want die eienaar se honde woon op die perseel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kezlyn Farm Cottages, Drayton-plaas, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang