Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kezlyn Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Coreen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig, asemrowende natuurskoon. Ons het heerlik gekuier en oorgebly in die Kezlyn Farm Cottages. Die "Braai Mandjie" wat ons bestel het, was 'n heerlike bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Blessing tyd met alles daar! Die verblyf was uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie rustig en mooi. Baie mooi en netjies. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Alles loop reg - altyd reg! Dis omgeemense die. Hulle doen ekstra as gevra en alles het goed verloop. Ek het een probleempie met hulle direk opgeneem en ek glo dit sal vinnig aandag kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Presies wat belowe was. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Philip P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Baie lekker gekuier. Baie mooi ligging, rustig en stil buite die dorp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henk V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Wragtig pragtig! Stylishly appointed with stunning views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Akkommodasie op 'n rustige plaas met 'n adembenemende uitsig. Ons het die rustige atmosfeer baie geniet. Ons kon ure op die stoep spandeer en net kyk na al die voëls en luister na al die plaasgeluide. Met die uitsig op die berge as 'n bonus! Kerry is 'n baie goeie gasvrou wat altyd vinnig gereageer het op enige navrae. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ongelooflik! Pragtige uitsig en besonderse mooi verblyf. Kerry is baie behulpsaam en ons het ons verblyf terdeë geniet. Die ligging is besonders en die plaasatmosfeer was werklik iets wat ons altyd sal bybly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige plek wat ek weer wil besoek. Goed toegeruste plek, veral vir beurtkrag, en naby staptoetes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kezlyn Farm Cottages, Drayton-plaas, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fb3e04274bb92322ec79b6361e3763900704091e2d283c9e7611817011035614a2cbf8d17b3e923f7e41ea564e51c1631a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Kezlyn Farm Cottages Drayton Farm 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.761128259198 29.276652788955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang