Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kezlyn Farm Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kezlyn Farm Cottages, Drayton-plaas, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kezlyn Farm Cottages bied selfsorgverblyf op 'n plaas ongeveer 10 km vanaf Bergville se middedorp in die Noordelike Drakensberge.

Verblyf word in 3 losstaande kothuise met pragtige uitsigte op die berge en oor die plaas gebied. Elke kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis wat met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gratis WiFi is beskikbaar. Elke kothuis het 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan, 'n losstaande braai, vuurput en veilige parkeerplek.

Gaste kan op die plaas gaan stap en nabygeleë aktiwiteite soos visvang en perdry geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Coreen V
Gesin met tieners
5.0
Rustig, asemrowende natuurskoon. Ons het heerlik gekuier en oorgebly in die Kezlyn Farm Cottages. Die "Braai Mandjie" wat ons bestel het, was 'n heerl...
Sien meer
Jun 2024
Melissa H
Saam met lewensmaat
5.0
Blessing tyd met alles daar! Die verblyf was uit die boeke.
Mrt 2024
Wessel N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en mooi. Baie mooi en netjies. Rustige atmosfeer.
Nov 2023
Henk V
Gesin met tieners
5.0
Wragtig pragtig! Stylishly appointed with stunning views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Adele K
Saam met lewensmaat
5.0
Akkommodasie op 'n rustige plaas met 'n adembenemende uitsig. Ons het die rustige atmosfeer baie geniet. Ons kon ure op die stoep spandeer en net kyk ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kezlyn Farm Cottages, Drayton-plaas, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kezlyn Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kezlyn Farm Cottages, Drayton-plaas, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fb3e04274bb92322ec79b6361e3763900704091e2d283c9e7611817011035614a2cbf8d17b3e923f7e41ea564e51c1631a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Kezlyn Farm Cottages Drayton Farm 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.761128259198 29.276652788955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang