Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kgalagadi Lifestyle Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Mier, 8814, Noord-Kaap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kgalagadi Lifestyle Lodge is in Mier in die Noord-Kaap geleë, 'n area wat vir pragtige roetes, voetslaanpaaie en ikoniese besienswaardighede, soos die Kgalagadi Oorgrenspark, Hakskeen Pan en Khomani Cultural Landscape bekend is. Dis die perfekte wegbreek vir gaste wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf word in verskeie chalets en kampeerplekke aangebied. Die eenhede sluit Luukse Chalets, Gesin-chalets, Standaard-chalets, Besigheid-chalets, Luukse Kampeer-chalets en Kampeerplekke in. Al die chalets het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n privaat ingang. Gaste moet hulle kampeertoerusting saambring.

Geriewe sluit 'n swembad, restaurant en veilige parkeerplek in. Gaste is welkom om aktiwiteite, soos voëlkyk, swem en wildkyk te geniet.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit voëlkyk, wildritte, begeleide staproetes en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 521 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sarizé R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Vriendelik. Ideaal. Baie dankie vir 'n baie gerieflike oornag. Na 'n lang dag op die pad was dit maklik om vinnig en vriendelik te boek. Di...
Sien meer
Jan 2025
Irene S
Saam met lewensmaat
5.0
Het alles gehad wat ons wou hê vir 'n oorslaap. Ons was net vir een nag daar en dit was heel ok.
Des 2024
Phidelia S
5.0
Uitsonderlike belewenis van Kalahari Luuksheid. Heerlike kuier met familie, klipgooi van Kgalagadi Oorgrenspark. Pragtige sonsopkoms, elande en emos h...
Sien meer
Des 2024
Lida-mari H
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was ons wou gehad het. Ons het ons verblyf vreeslik baie geniet.
Des 2024
Adam L
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing and the best nature surrounding. We love the Kgalagadi Lifestyle Lodge and it is a must stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kgalagadi Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 521

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Mier, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kgalagadi Lifestyle Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Mier, 8814, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb3253e8abd444930a94116bcedf0497cfa8c669e505c8ef20e07ced54b06c38e8ad24d57512b817f0a8bfbb64bd96b291d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 521 5 1 5 5 km from Kgalagadi Transfrontier Park Mier 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.524568867558 20.604014721973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang