Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khalafukwe Country Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, Creighton, 3206, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Khalafukwe Country Lodge is op 'n plaas buite die dorp Creighton, op die hoofpad, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n gesin, groep vriende of 'n paartjie.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan apart of as 'n geheel gehuur word. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank, en die derde slaapkamer het 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel deur die tweede en derde slaapkamers en beskik oor 'n bad, toilet en wasbak.

Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met gemaklike sitplek, sowel as 'n lapa en braaigeriewe. Daar is 'n swembad, ideaal vir daardie soel somersdae.

Die pragtige omgewing bied talle doendinge en besienswaardighede, en Khalafukwe Country Lodge maak 'n ideale basis van operasie om die area te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, Creighton, 3206, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Khalafukwe Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, Creighton, 3206, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwStJuBRiUa8N36XIs8Bi8wRdM9bTiZx46LcrUBAPCJVavGoy5F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Main Road Creighton 3206 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.03457457467 29.819263682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang