Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Door Cottage @ Khalas

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Red Door Cottage @ Khalas is in die historiese dorp Tulbagh geleë. Red Door Cottage en word omring deur die pragtige Witzenberge.

Dié kothuis is ingerig met 'n koninggrootte-bed en kan op versoek van die gas in 2 enkelbeddens verander word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea bied 'n sitkamer en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike rusbanke met televisie wat vir jou beide Netflix en Showmax en natuurlik Wi-Fi gee.

Parkeerplek van die straat af word op die eiendom voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Red Door Cottage @ Khalas
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Door Cottage @ Khalas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtxCatv5jLoghjfeotHt0ZGOeGN9P6ARh0xt78BuXkdeArtZQkI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 3 Marais Street Tulbagh 6821 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.28185 19.14385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang