Khamanga Bay Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Khamanga-rylaan 9, Khamanga Bay Residential Estate, Chinsta-Wes, 5275, Oos-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Khamanga Bay Home is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op 'n veilige landgoed met 'n ongerepte see-uitsig in Khamangabaai, buite Oos-Londen. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die strand.
Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer en 'n gastetoilet het. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n kinderbed vir 2. Die tweede en derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die opwaskamer het 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Hierdie huis spog met 2 leefareas, waarvan die eerste leefarea gemaklike rusbanke en 'n etenstafel het wat na die kombuis lei. Die tweede leefarea het 'n groot rusbank, TV, etenstafel, kroeg met 'n wynyskas en die nodige eetgerei en breekware. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die landgoed se plonspoel, veilige parkeerplek op die perseel, privaat strandtoegang en 'n tennisbaan. Hierdie verblyf is ongeveer 42,7 km buite Oos-Londen waar gaste winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Khamanga-rylaan 9, Khamanga Bay Residential Estate, Chinsta-Wes, 5275, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Buffelstad Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Khamanga-rylaan 9, Khamanga Bay Residential Estate, Chinsta-Wes, 5275, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang