Khan River Lodge
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 km noord vanaf Wilhelmstal, Wilhelmstal, 0000, Erongo
- Vanaf R451 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Khan River Lodge is 20 km noord van die dorpie Wilhelmstal, Erongo, geleë.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-chalets, 3 dubbelkamers en 2 kampeerplekke. Die selfsorg-eenhede het kombuise wat toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, tweeplaatstoof, 'n yskas, breekware en eetgerei.
Gaste kan langs die swembad op 'n ligstoel ontspan of van die gemeenskaplike boma-area gebruik maak. Gratis WiFi-verbinding is beskikbaar. Etes is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Khan River Lodge bied 'n verskeidenheid doendinge soos wildritte, voëlkyk, wildkyk, staptogte in die bosveld en teikenskiet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rohan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 20 km noord vanaf Wilhelmstal, Wilhelmstal, 0000, Erongo
- Gaste dink Khan River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 km noord vanaf Wilhelmstal, Wilhelmstal, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang