Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khandizwe Villa

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Chazelle E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Fantasties. Ons was ongelukkig net vir 1 aand hier, maar dit was baie spesiaal! Ons 2 het die huis vir onsself gehad en daar was 3 van die Groot 5 heel middag by die rivier teen die huis. Ons sal beslis weer gaan en Khandizwe aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2015

Die kuiertjie was heerlik. Dit was 'n aangename verrassing om olifante te sien terwyl jy ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2014

Fantastiese ligging! Die plek is fantasties geleë, baie gerieflik, maar kon bietjie skoner gewees het. Sal beslis weer in die toekoms daar wil kom bly. Wil my ouers van 80 jaar soontoe bring, ideale plek vir hulle.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2013

Pragtige plek met unieke ligging op die rivieroewer en uitsig op Kruger Wildtuin Pragtige plek met unieke ligging op die rivieroewer en uitsig op Kruger Wildtuin. Skoon en netjies asook persoonlike kontak van Peter (eienaar) om seker te maak dat alles reg is. Sal beslis langer wil bly volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hlobisile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R11 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R11 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 19, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhY2E2MDJmLTAyNmQtNDhkZC05MTcxLWRlZDU3ZmJiYzYzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 100 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 19 Visarend Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.490214753516 31.497845649719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang