Khanyisa Mountain Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 92
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Yolanda C - Sep 2024
Algehele gradering
Stunning and amazing and relaxing place in nature.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Dankie Yolanda! Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir die positiewe review. Sien uit om julle weer te sien!
Ricky K - Aug 2024
Algehele gradering
Exceptional views.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
It was such a pleasure to host you. Hope to see you soon!
Sarisha M - Mei 2024
Algehele gradering
It was an amazing peaceful stay with breathtaking views!
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Sarisha, thank you so much for coming to stay with us. It was a pleasure having you here and meeting you.
Thanks also for the beautiful compliment. Please come again!
Louis S - Mrt 2024
Algehele gradering
Breathtaking.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Thank you, Louis. Please come again!
Neziswa M - Mrt 2024
Algehele gradering
I had the best time, beautiful place and the staff and hosts were amazing.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Thank you, Neziswa. Hope to see you again in the near future!
Teresa R - Feb 2024
Algehele gradering
Rus en nog rus!
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Dankie Teresa
Baie dankie vir die mooi 'review'. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!
Marietjie S - Jan 2024
Algehele gradering
Haai! Ons herinner jou vriendelik aan jou komende verblyf by *Khan.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Dankie Marietjie, dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Kom gerus weer!
Marie H - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Simone D - Jan 2024
Algehele gradering
Die gasvryheid van al die personeel was uitnemend! 10/10 diens en verblyf.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!
DELETE D - Feb 2024
Algehele gradering
Enjoyed our stay very much.
Benita V - Des 2023
Algehele gradering
Wegbreuk van alles.
Karsten R - Des 2023
Algehele gradering
Goeie wegbreuk.
Natalie L - Des 2023
Algehele gradering
Speechless.
Clareze Nadia V - Okt 2023
Algehele gradering
Breathtaking.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Hi Clareze
So very happy you had an enjoyable stay at the lodge. We look forward to hosting you again.
Daren H - Aug 2023
Algehele gradering
Stunning views and peaceful.
Nicky L - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing location, amazing staff. Breathtaking views.
Raynard W - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Raynard. Kom gerus weer.
Alicia H - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, uitstekende diens.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Soo bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer!
Dale F - Des 2023
Algehele gradering
Awesome getaway to recharge!
Jaime-leigh W - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing place.
Tayliah A - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful, relaxing.
Sidni W - Aug 2022
Algehele gradering
Phenomenal.
Jan-hendrik G - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Melanie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect place to relax.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Hi Melanie
Thank you for you positive input. We will look into it the matter about the pots.
We would love to host you again!
Muriel S - Sep 2021
Algehele gradering
Ek het 'n stukkie van my siel hier gevind, maar ook 'n stukkie van my hart verloor.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Dankie Muriel. So bly julle het julself geniet. Dankie ook vir die baie mooi kompliment. Sien julle weer.
Desirè D - Mrt 2021
Algehele gradering
Khanyisa Mountain Lodge is `n prentjie van God se handewerk
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie, Desire, ons is so bly julle kon kom. Baie dankie vir die pragtige kompliment! Ons hoop om julle weer te sien.
Kriel M - Des 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig en stil.
Andries J - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitsonderlike ligging gekombineer met hoë gehalte verblyf.
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om jou en jou familie hier by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Ronelle B - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek om te ontspan en jou sielsvrede op te top!
Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer
Ronelle, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle kon die stilte hier by ons geniet.
Kom gerus weer!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Scherpenheuwel-straat, 25 km vanaf Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang