Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khanyisa Mountain Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 92

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Khanyisa Mountain Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Yolanda C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Stunning and amazing and relaxing place in nature.

Dit het my verwagting oortref! Als was so mooi en die mense was so gasvry! Al die gaste het lekker saam rugby gekyk en hulle het pizza uitgedeel en net so 'n huislike atmosfeer gegee. Die ontbyt was ook heerlik! Ons gaan vir seker weer gaan!

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Dankie Yolanda! Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir die positiewe review. Sien uit om julle weer te sien!

Khanyisa Mountain Lodge
Ricky K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky K

Exceptional views.

Fantastic stay with a wonderful host and friendly staff.

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

It was such a pleasure to host you. Hope to see you soon!

Khanyisa Mountain Lodge
Sarisha M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarisha M

It was an amazing peaceful stay with breathtaking views!

Lizzie and her team were so amazing. They were so friendly and accommodating and really made our stay so special. The food was absolutely delicious. Our room looked even better than the pictures, and the whole lodge is just spectacular!

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Sarisha, thank you so much for coming to stay with us. It was a pleasure having you here and meeting you.
Thanks also for the beautiful compliment. Please come again!

Khanyisa Mountain Lodge
Louis S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Breathtaking.

This place is as close to heaven as one can get. An absolute must to visit.

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Thank you, Louis. Please come again!

Khanyisa Mountain Lodge
Neziswa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neziswa M

I had the best time, beautiful place and the staff and hosts were amazing.

The most peaceful place and the weather was beautiful. I really enjoyed my stay at Khanyisa Mountain Lodge.

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Thank you, Neziswa. Hope to see you again in the near future!

Khanyisa Mountain Lodge
Teresa R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa R

Rus en nog rus!

Dit was beslis een van die heerlikste naweke in 'n lang tyd! Dood stil, sonder stads-geraas. Presies wat ons nodig gehad het om heeltemal af te skakel. Sal beslis aanbeveel en graag weer daar kuier. Maklike wegbreek vir 'n naweek naby genoeg aan die Kaap.

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Dankie Teresa
Baie dankie vir die mooi 'review'. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Khanyisa Mountain Lodge
Marietjie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Haai! Ons herinner jou vriendelik aan jou komende verblyf by *Khan.

Uitstekende diens, pragtige plek, skoon en die ontbyt was heerlik.

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Dankie Marietjie, dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Kom gerus weer!

Khanyisa Mountain Lodge
Marie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Fantasties.

Een ongelooflike ervaring. Lekker gerus en kop skoongemaak.

Simone D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D

Die gasvryheid van al die personeel was uitnemend! 10/10 diens en verblyf.

Dit was fantasties!

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie! Kom gerus weer!

Khanyisa Mountain Lodge
DELETE D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
DELETE D

Enjoyed our stay very much.

We enjoyed our stay very much and the staff are extremely friendly. Everything was beautiful.

Benita V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita V

Wegbreuk van alles.

Baie lekker gebly, die plekkie was baie netjies en die mense was baie vriendelik.

Karsten R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karsten R

Goeie wegbreuk.

Baie mooi en stil. Goeie bestemming om weg te breek.

Natalie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie L

Speechless.

I'm speechless, but it's amazing.

Clareze Nadia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clareze Nadia V

Breathtaking.

The service was excellent, the view was amazing, and the people were really down to earth and made one feel so welcome. I would definitely love to go again.

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Hi Clareze
So very happy you had an enjoyable stay at the lodge. We look forward to hosting you again.

Khanyisa Mountain Lodge
Daren H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daren H

Stunning views and peaceful.

Stunning views and peaceful.

Nicky L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky L

Amazing location, amazing staff. Breathtaking views.

The team is absolutely amazing. Tendai was just the best, always available and happy to go the extra mile. Chef Keasha was out of this world, great service.

Raynard W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynard W

Ongelooflike uitsig.

Wanneer jy wil wegkom van die stad, maar nie 6 ure op die pad wil spandeer nie. 2 ure uit die Kaap, maar 'n ander wêreld. P.S. kos is deur 'n regte chef gemaak, so maak gebruik van hulle kombuis, dis die moeite werd.

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Raynard. Kom gerus weer.

Khanyisa Mountain Lodge
Alicia H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Pragtige uitsig, uitstekende diens.

Ons is welkom ontvang deur die eienaar. Heerlike ete gehad beide aande. Die ontbyt was ook baie lekker. Uitsig oor die vallei is asemrowend. Rustige atmosfeer. Ons het lekker ontspan by die swembad. Die verblyf is pragtig, goed versorgde eenheid met lekker kol-kol warmbad wat vir ons aangesteek is. Sal Khanyisa mountain lodge verseker aanbeveel!

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Soo bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer!

Khanyisa Mountain Lodge
Dale F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale F

Awesome getaway to recharge!

Deeply relaxing. I will tell my hot tub tale/experience over and over again. Energising 35-minute morning trail. Awesome customer care.

Jaime-leigh W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaime-leigh W

Amazing place.

This place is something else, the staff especially Smiley and the Chef is what makes this place special.

Tayliah A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayliah A

Peaceful, relaxing.

It was the perfect getaway for what we wanted, relaxation. The owners and staff were very friendly. Would definitely go back.

Sidni W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidni W

Phenomenal.

I enjoyed my amazing honeymoon at Khanyisa Mountain Lodge. The stay was nothing short of phenomenal. The staff was so helpful and the location so peaceful.

Jan-hendrik G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik G

Baie lekker.

Ongelooflike uitsig, vriendelike ontvangs, lekker fasiliteite, skoon en netjies.

Melanie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Perfect place to relax.

The cottage was a perfect place to relax in a very calm and beautiful place. Everything was super clean and from high quality/standard. I would definitely book this cottage again. The only thing I would improve would be the kitchen equipment (e. g. strainer/sieve, more pots and pans etc) as it is a self-catering accommodation without restaurant.

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Hi Melanie
Thank you for you positive input. We will look into it the matter about the pots.
We would love to host you again!

Khanyisa Mountain Lodge
Muriel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel S

Ek het 'n stukkie van my siel hier gevind, maar ook 'n stukkie van my hart verloor.

Dit was soos om by langverlore familie te kuier.

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Dankie Muriel. So bly julle het julself geniet. Dankie ook vir die baie mooi kompliment. Sien julle weer.

Khanyisa Mountain Lodge
Desirè D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desirè D

Khanyisa Mountain Lodge is `n prentjie van God se handewerk

Inligting was gegee op Instagram, Facebook en Lodge se webtuiste.

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie, Desire, ons is so bly julle kon kom. Baie dankie vir die pragtige kompliment! Ons hoop om julle weer te sien.

Khanyisa Mountain Lodge
Kriel M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kriel M

Mooi uitsig en stil.

Word aanbeveel vir 'n stil rustige kuier en oorslaap.

Andries J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J

Uitsonderlike ligging gekombineer met hoë gehalte verblyf.

'n Ware diamant weggesteek in die berge naby Robertson. 'n Pragtige plek om te besoek en die stilte en vars lug wat die platteland bied te waardeer. Vir seker 'n besoek werd!

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om jou en jou familie hier by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Khanyisa Mountain Lodge
Ronelle B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B

Fantastiese plek om te ontspan en jou sielsvrede op te top!

Die uitsig oor die vallei is asemrowend en stilte is sielskos. Khanyisa is 'n moet vir jou bucket-list!

Khanyisa Mountain Lodge se terugvoer

Ronelle, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle kon die stilte hier by ons geniet.
Kom gerus weer!

Khanyisa Mountain Lodge
Vanaf R3 645
R3 645 R2 734
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 645
R3 645 R2 734
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scherpenheuwel-straat, 25 km vanaf Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1266fe9417bdb42ccac0137a939658be68d9fbb1fbef199fd6630ced8593cc6754951e88c40e3918af36a50f99a2ad51fca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 645 nouVanaf R2 734 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Scherpenheuwel Street 25 km from Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.865133247869 19.666532571413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang