Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khanyisa Mountain Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Yolanda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stunning and amazing and relaxing place in nature. Dit het my verwagting oortref! Als was so mooi en die mense was so gasvry! Al die gaste het lekker saam rugby gekyk en hulle het pizza uitgedeel en net so 'n huislike atmosfeer gegee. Die ontbyt was ook heerlik! Ons gaan vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Khanyisa Mountain Lodge
Dankie Yolanda! Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir die positiewe review. Sien uit om julle weer te sien!

Ricky K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Exceptional views. Fantastic stay with a wonderful host and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Khanyisa Mountain Lodge
It was such a pleasure to host you. Hope to see you soon!

Sarisha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

It was an amazing peaceful stay with breathtaking views! Lizzie and her team were so amazing. They were so friendly and accommodating and really made our stay so special. The food was absolutely delicious. Our room looked even better than the pictures, and the whole lodge is just spectacular!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Khanyisa Mountain Lodge
Sarisha, thank you so much for coming to stay with us. It was a pleasure having you here and meeting you. Thanks also for the beautiful compliment. Please come again!

Louis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Breathtaking. This place is as close to heaven as one can get. An absolute must to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Khanyisa Mountain Lodge
Thank you, Louis. Please come again!

Neziswa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

I had the best time, beautiful place and the staff and hosts were amazing. The most peaceful place and the weather was beautiful. I really enjoyed my stay at Khanyisa Mountain Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Khanyisa Mountain Lodge
Thank you, Neziswa. Hope to see you again in the near future!

Teresa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rus en nog rus! Dit was beslis een van die heerlikste naweke in 'n lang tyd! Dood stil, sonder stads-geraas. Presies wat ons nodig gehad het om heeltemal af te skakel. Sal beslis aanbeveel en graag weer daar kuier. Maklike wegbreek vir 'n naweek naby genoeg aan die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Khanyisa Mountain Lodge
Dankie Teresa Baie dankie vir die mooi 'review'. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Marietjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Haai! Ons herinner jou vriendelik aan jou komende verblyf by *Khan. Uitstekende diens, pragtige plek, skoon en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Khanyisa Mountain Lodge
Dankie Marietjie, dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Kom gerus weer!

Marie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Een ongelooflike ervaring. Lekker gerus en kop skoongemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die gasvryheid van al die personeel was uitnemend! 10/10 diens en verblyf. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Khanyisa Mountain Lodge
Baie dankie! Kom gerus weer!

DELETE D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Enjoyed our stay very much. We enjoyed our stay very much and the staff are extremely friendly. Everything was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 92

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 645
R3 645 R2 734
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 645
R3 645 R2 734
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scherpenheuwel-straat, 25 km vanaf Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1266fe9417bdb42ccac0137a939658be68d9fbb1fbef199fd6630ced8593cc6754951e88c40e3918af36a50f99a2ad51fca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 645 nouVanaf R2 734 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Scherpenheuwel Street 25 km from Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.865133247869 19.666532571413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang