Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya Africa Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Jurie V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Okt 2023

Sal aanbeveel as jy net 'n paartjie is of enkel is en net wil oorslaap. Ons het net 1 nag geslaap en nie die 2 aande waarvoor ons betaal het nie. Die kamer was te klein vir ons met 2 kinders en die kamer was warm. Ons het ander verblyf gekry vir ons 2de aand omdat ons nie lekker geslaap het nie, spasie gesoek het en 'n lugversorger wou hê. Ons het slegs mense gesien toe ons arriveer het en nie weer nie. Ons kamer was wel goed skoongemaak. Ek voel dat die prys heeltemal buitensporig is vir die verblyf.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Caitlynne
Khaya Africa Guest Lodge
Good day, Thank you for your feedback. We did communicate to let you know that our rooms are suitable for a maximum of 3 people. Unfortunately, a family of 4 is a tight fit and you said you would possibly bring a mattress so we did not object. We are a small family-run business with additional staff members such as a chef, cleaner, etc. With high operating costs and newly installed Solar Power, we are combating a struggling economy and cannot lower our prices. We hope you enjoyed our swimming pool facilities and our guesthouse manager Caroline was ready on call to meet your every need. Warm regards Caitlynne

Maritza B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2021

Lekker, maar net swembad vir kinders. Skoonheid het ek in twyfel getrek met slope wat bruin is en handoekreëlings is dik van die stof. En dit met Covid. Sal nie weer gaan nie, ongelukkig. Handdoeke is ook uitgewas en kan maar nuwes koop. Was spyt ek het nie my eies gevat nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Caitlynne
Khaya Africa Guest Lodge
Good day, Thank you so much for letting us know. We have since bought all new luxury towels and told the staff about cleanliness to ensure this never happens. Kind regards

Andre L
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Sep 2021

Raserige bure, bestuur afwesig. Die ligging is uitstekend en die geriewe baie netjies. Ongelukkig het die gaste van die 3 kamers langsaan elke nag raserige dronkpartytjies gehou tot 3 uur soggens. Daar was geen bestuur teenwoordig nie en ek moes verskeie nommers skakel voor ek uiteindelik iemand in die hande kon kry om die saak aan te spreek. Ek het vroeg die Sondagoggend vertrek, baie meer moeg as wat ek daar aangeland het.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Thys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Rustig. Skoon, veilig. Lekker naby aan die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caitlynne
Khaya Africa Guest Lodge
Thank you kindly.

Leon M
Kort verblyf
4.4
Okt 2019

Comfortable and neat. Stayed 3 nights for business. Accommodation was clean and room well-appointed. Host was friendly and offered assistance with directions to the meeting place I had to go to. Breakfast was tasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Caitlynne
Khaya Africa Guest Lodge
Thank you kindly. We appreciate your support.

Derick S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2019

Comfortable and great location for my trip. I spent 5 nights here - a very quiet location, near to all amenities. Would recommend that their DStv bouquet be upgraded to at least include an international news channel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Caitlynne
Khaya Africa Guest Lodge
Thank you kindly. We appreciate your support.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Caitlynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Weg 127, Carlswald, Midrand, 1685, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd277fe379d561a94e2d32deea759705ed5a569a3c5fdde328d2672a07ef3f9367a06cc226b2603d3bcfd8e5ba887dfaf1e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 127 Seventh Road Carlswald 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.977703 28.105845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang