Khaya Africa Guest Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Weg 127, Carlswald, Midrand, 1685, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Khaya Africa is 'n lieflike gastehuis in Midrand, aan die buitewyke van Johannesburg en kyk uit oor die stad en Carlswald-vallei.
Verblyf word gebied in ruim slaapkamers wat in kontemporêre dekor versier is wat die atmosfeer van Afrika weerspieël. Die volledig toegeruste eenhede is toegerus met en suite-badkamer, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, TV, radio, wekker en WiFi-toegang. Selfsorgateljees is ook beskikbaar met 'n klein stoof, mikrogolfoond en yskas
Die gastehuis is in 'n pragtige, rustige tuin geleë met 'n aktiewe voëllewe om te ontspan na 'n harde dag se werk. Daar is ook rotswembad en 'n pooltafel in die konferensiekamer vir gaste om te gebruik. Lekker kos wag vir jou by ontbyt en 'n lekker kaggel wat in wintertye aan die gang is. Vriendelike personeel sal jou tuis laat voel en tot jou diens wees.
Ons is 30 km vanaf beide Oliver Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg en Lanseria Lughawe. 'n Verskeidenheid restaurante, mediese geriewe en winkelsentrums is 5 minute weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Caitlynne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7de Weg 127, Carlswald, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink Khaya Africa Guest Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Carlswald Kyalami Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Weg 127, Carlswald, Midrand, 1685, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang