Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya La Manzi Guest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Nickey O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Werksdoeleindes. Rustig en stil. Baie baie netjies. Was beslis elke sent die moeite werd. Netjies skoon met 'n asemrowende see-uitsig. Gasheer was ongelooflik vriendelik en het 'n mens welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons sal weer gaan. Dit was net wat ons verwag het. Ons het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Rustig, skoon en gerieflik. Baie lekker gebly. Plek is ouerig maar skoon. Word elke dag ook skoongemaak. Daar is 'n generator en boorgat water. Ek kan dit gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lekker rustig. Was lekker, net die loadshedding is bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheril
Khaya La Manzi Guest Lodge
Thank you Pieter. We loved having you guys here. Hopefully we will have an energy alternative sometime soon.

Nontokozo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

It was good. It's nice and a pleasant place to be at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheril
Khaya La Manzi Guest Lodge
Thank you for coming. It was lovely having you. Next time you will have to stay longer to fit in some beach time!

Tresia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantastiese plek. Was 'n baie lekker plekkie mooi view en baie vriendelike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Fantasties. Ons het vreeslik lekker gebly, die bed was wonderlik, die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig, dis loopafstand vanaf die strand en winkels, ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
1 nag
4.8
Okt 2021

Felt like a family stay over. Very friendly and helpful owners. Appreciate them assisting us with our special request for my Yorkie to travel with me and they helped with loadshedding lighting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf
4.2
Sep 2019

'n Rustige, stil vakansie vir ons gesin. Ons kon uitrus by Khaya Manzi. Nie baie verkeer wat heen en weer ry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fransa S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2019

We enjoyed our stay and have recommended it to friends and family already. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cheril Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riviera-snelweg 157, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c332a40eb5395f4319317559aa366add1c8ed800ac4519320692461d6ec7c19ea8ef03dd5e3e8d95355b8e385cab5251ed0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 157 Riviera Highway Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.574731928637 30.572724938393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang