Khaya La Manzi Guest Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riviera-snelweg 157, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Khaya La Manzi Guest Lodge bied gerieflike verblyf tussen Durban en die Wildekus in Hibberdene teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dié lodge is sowat 130 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë en bied 'n 180°-uitsigte oor die Indiese Oseaan.
Daar is 3 enkeleenhede wat selfsorgverblyf bied, elk met lugversorging wat geskik is vir 2 gaste, asook die Tweeslaapkamer woonstel wat na die see front, 'n Gesinseenheid en ;n drieslaapkamer-hoofhuis. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, toegeruste kombuis of kombuisie, en toegang tot braaigeriewe. Maaltye is buite-seisoen beskikbaar, maar moet vooraf bestel word. Doen asb. navraag rakende beskikbaarheid en pryse tydens bespreking.
Ander geriewe sluit 'n speletjieskamer, biblioteek, 'n swembad en veilige parkeerplek vir alle gaste in. Daar is 'n gimnasium op die perseel wat gaste teen 'n dagfooi kan gebruik. 'n Persoonlike afrigter kan gereël word.
Daar is 'n rugsteunstelsel vir water en 'n kragopwekker vir gebruik tydens beurtkrag.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cheril Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Riviera-snelweg 157, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Khaya La Manzi Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riviera-snelweg 157, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang