Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya la Manzi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie mooi, veilige en rustige buurt, die beurt krag was glad nie aangenaam nie, maar wat kan ons sê, dit is wat dit is. Ons was 5 volwassenes en 1 tiener in die huis. Ons was daar vir ons seun se troue. Ons het lekker gekuier as gesin, nie veel geslaap nie, maar dit was regtig 'n ervaring en herinnering wat ons sal koester vir altyd. Baie dankie, dit was 'n goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Lekker plek. Baie lekker gebly. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Heerlik, heerlik en nogmaals heerlik. Wat 'n heerlike eiendom om in te gaan vakansie hou. Thea was baie behulpsaam die hele tyd. Lieflike uitsig. Ons sal vir seker die plek aanbeveel en vir seker weer by Khaya La Manzi gaan vakansie hou. Dankie vir al julle gasvryheid Thea en span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Khaya la Manzi
Baie dankie, Claudine. Julle is altyd welkom om weer te kom. Groete Thea

Franja O
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Huis weg van die huis, ons het tuis gevoel en die verblyf baie geniet. Ons verblyf by Khaya La Manzi was heerlik! Die "ontbyt hoek" met binne-braai en eetkamertafel op die boonste verdieping met die pragtige see-uitsig was ons gunsteling kuierplek. Thea was baie behulpsaam en vriendelik en het ons na van die mooiste privaat strande verwys. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Khaya la Manzi
Liewe Franja, so bly julle het jul vakansie geniet en is altyd welkom om weer te kom. Groete Thea

Michelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Perfect. Well located - all that one requires on a holiday by the sea. Home away from home - will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Khaya la Manzi
Dear Michelle So glad you enjoyed your stay. Always welcome to visit us again. Kind regards Thea

Rene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Skoon, veilig en 'n fantastiese plek! Khaya La Manzi is 'n veilige en bekostigbare huis om in te bly. Baie skoon en jy voel sommer tuis. Wonderlike see-uitsig en ons sal die plek vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melloney V
Kort verblyf
4.6
Apr 2021

Amazing uitsig. Huis is baie lekker toegerus. Die huis het 3 slaapkamers, almal met hul eie badkamer wat baie gerieflik was. Die braai-area bo is amazing met 'n pragtige uitsig. Die stoof onder se plate werk nie lekker en bo se stoof se oond werk bietjie deurmekaar, maar ons kom dit uitfigure. Die huis was skoon en netjies en ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Khaya la Manzi
Beste Melloney, so bly julle het die naweek geniet ondanks al die reen. Ons sal defnitief laat kyk na die stoof. Mooi bly, Thea.

Lorna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2021

It was so relaxing, the view is just amazing, it was a few minutes away from the beach, fishing was perfect. The accommodation is beautiful and the owner is more than willing to help with anything be it night or day, she is so kind and caring, she called to make sure we were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Thea
Khaya la Manzi
Thank you so much Lorna, so glad you guys enjoyed your stay.

Cecile E
Lang verblyf
4.6
Jan 2020

Heerlike wegbreek! Heerlike wegbreek, die eenheid is baie goed ingerig en baie netjies! Thea was baie behulpsaam. Daar is n pragtige see uitsig en baie lekker kuier area. Ons worshonde het dit net so geniet. Al wat ek dalk kan aanbeveel, is 'n slot by die hek vir meer veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Khaya la Manzi
Beste Cecile, ons gaan defnitief aandag gee aan die hekslot. Bly julle het dit geniet. Groete Thea

Krishna R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Feb 2020

Never enjoy my stay. Please note the place was dirty full of flies, cockroaches and cat hair on the coaches and beds. Everyone knows that in South Africa there is a power problem (load Shedding) Khaya La Manzi never provide us with gas and battery lights or candles in case of load shedding we have to stay two hours in a dark with kids. I will never recommend the place to no one it was pathetic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Thea
Khaya la Manzi
Wow! We don't even have cats, sorry that nothing was to your liking. We however always try to give our guests a wonderful time at Khaya la Manzi and can assure you that the cleanliness of our house is our highest priority.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACHBqYC0FEWUGWNdTGotQLoAbPB8GTm9eWXLv8IhVkykQULLHZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 7) 15 5 1 5 66 Perth Road Salmon Bay 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -31.059003220103 30.224059653292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang