Khaya Luvivane - Bush Retreat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 1863, Martlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Khaya Luvivane - Bush Retreat is 'n selfsorghuis in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp van 3000 hektaar op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, en bied gaste die geleentheid om 4 van die bekende Groot Vyf te sien.
Dié toevlugsoord bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n swembad. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak, terwyl die oorblywende badkamers 'n stort, toilet en wasbak het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitkamer het lugversorging, 2 gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die stoep met 'n braai-area en plonspoel. Daar is ook 'n kaggel en sonstoele, perfek vir vermaak. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Carmen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Butterfly-straat 1863, Martlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 1863, Martlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang