Khaya Luvivane - Bush Retreat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 1863, Martlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Khaya Luvivane - Bush Retreat is 'n selfsorg-boshuis in Marloth Park, 'n wildbewarings- en vakansiedorp van 3 000 hektaar op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, wat 'n kans bied om vier van die bekende Groot Vyf te sien.
Dié bos-toevlugsoord het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n swembad. Beide die hoof- en tweede slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en beide die derde en vierde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak; terwyl die oorblywende badkamers toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die sitkamer met lugversorging het 2 gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die ruim patio met 'n braai-area en 'n plonspoel. Daar is ook 'n kaggel en ligstoele, perfek vir vermaak en veilige parkeerplek is voor die eiendom beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Carmen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Butterfly-straat 1863, Martlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 1863, Martlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang