Khaya Thulo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoei-weg 3228, Marlothpark, 1321, Gauteng
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Khaya Thulo is 'n lieflike selfsorghuis in Marlothpark, sowat 12 km vanaf die Krokodilbrughek en 30 km vanaf Leopard Creek-buiteklub. Dit is die ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite is daar 'n eetarea, swembad, braaigeriewe, 'n boma en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Seekoei-weg 3228, Marlothpark, 1321, Gauteng
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoei-weg 3228, Marlothpark, 1321, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang