Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya Umdani

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Elaine O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Bos. Rustig. Asemhaal. Ons was hartlik en baie gasvry ontvang. Die plek is ontsaglik mooi en baie goed toegerus. Dis rustig en die diere het tot by die swembad gekom en kom water drink, sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Fantasties! Ons almal het dit terdeë geniet en sal vinnig weer terug kom om Khaya Umdani te besoek. Die ligging is fantasties, nie te besig nie en mens voel bietjie afgesonder op jou eie wat puik is. Goeie spot vir ons voëlkykers ook gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa L
Kort verblyf
4.4
Jul 2018

Heerlik ontspan in die bos. Huis is uitstekend toegerus. Vriendelike ontvangs. Nagapies ‘n heerlike bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2015

Dit is baie gerieflik, goed geleë en besondere goeie diens deur Louise. Ons het alles baie goed ervaar. Louise was uitstekend en het uit haar pad gegaan om ons te ondersteun, selfs met inligting oor die plek en Mosambiek. Die skoonmakers is professioneel en aangenaam. Beddegoed en kombuistoerusting is goeie kwaliteit. Ons sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rodney C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2015

The house was clean and safe ... we only needed a place to sleep for two nights and it was adequate. I would like to complain about the misconception of booking "Khaya Umdani". When I booked on your site I was under the impression I was booking the Khaya Umdani House by that name in Marloth. Upon arrival we started unpacking only to be told we were at the wrong house and that we actually booked another one. Upon closer examination of my confirmation email I did see in small print this other house's name. But when I made the booking I was under the impression I was booking Khaya Umdani. Apparently there are 12 houses that are rented out, all under the Khaya Umdani name. This is very misleading, and I was very angry and irritated on arrival day when I was told I was wrong. This matter must be seen to so that other people arent led to believe they are booking Khaya Umdani itself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2014

Sal weer en weer en weer gaan! Dit was 'n voorreg om daar tuis te kon gaan! Vyfster akkommodasie met 'n asemrowende natuur om jou! Vriendelike en hulpvaardige personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joan W
1 nag
5.0
Jul 2012

Laurika made us feel very welcome and the house was very nice. Had no complaints whatsoever. Was really a fabulous place and will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2012

Luxuty Khaya in the bush! Beautiful, luxurious selfcatering Bush House. Realy enjoyed our stay there and WILL definitely return one day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree H
Kort verblyf
4.0
Des 2012

A well equipped house in a beautiful setting. Louise was a wonderful hostess. Any problems were rectified immediately. The house was equipped with every possible necessity. It was cleaned everyday by friendly staff. The surrounding environment was tranquil and beautiful. I will definitely recommend Khaya Umdani.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Casper D
Kort verblyf
5.0
Sep 2011

Amazing! My best stay ever! Thank you, thank you, thank you!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanlaan 2907, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb40411c67ebff678f88c4f448abcbfb8e123aa7ae677f71ea96f12714de902d9c794e72888d0e4ab21a6df7cfd1353983000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 2907 Korhaan Avenue Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.339869393122 31.796842157078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang