Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya4u Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Wayne J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Nice. Nice, spacious and quiet. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Klean, good staff, food good. What a nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aureal S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Rustig, gemaklik en gerieflik. Dit was die derde keer wat ek oor gebly het by Kaya4u en ek is weereens baie tevrede met hulle diens en die gastehuis self. Die WiFi wat aan is tydens loadshedding is 'n groot voordeel vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jelliot H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Was happy with overnight stay. Nice and safe. Was on business overnight travel. Was happy with stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris Z
1 nag
4.8
Feb 2024

Safe, value for money, clean and comfortable. I made a late booking for my trip back from Howick to Piet Retief (Mkhondo). Khaya4u was a perfect midway stopping point. I stayed comfortably and felt safe and secure. It was also great to have good WiFi connectivity and being able to park my car within the guesthouse property. I will certainly use Khaya4u again for midway stops to or from Piet Retief or if I am visiting the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Dit was aangenaam om gebruik te maak van die gastehuis. Dit was netjies, skoon, rustig en veilig en het voldoen aan ons vereistes. Die skoolreünie het 'n vol program gehad en ons kon 'n goeie nagrus inkry met vrylike toegang tot die verblyfperseel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aureal S
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Rustig, privaat, veilig en professioneel. Dit was die 2de keer wat ek by Khaya4u bly en ekt dit weereens baie geniet. Ek hou daarvan dat die staff privaatheid bied en nie te veel geselsies aanknoop nie. As ek in Dundee kom kuier, dan wil ek net hierso oorbly. Baie goeie waarde vir geld en rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurina S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Oornagfasiliteit teen 'n baie billike tarief. Ons was sommer net op 'n geskiedenisroete en wou Talana Museum en Bloedrivier besoek. Dundee was dus 'n goeie oornagplekkie. Ons het in die eenheid buite die hoofgebou geslaap wat baie netjies en skoon was. As 'n selfdiensfasiliteit was die kombuisie 'n bietjie van 'n uitdaging, omdat daar nie enige stoof en kosmaaktoerusting was nie. By gebrek aan 'n opdienbak om 'n etetjie in die mikrogolf voor te berei, was die opsiener hulpvaardig en bereid om 'n glasbak uit die huis se kombuis te leen. Ek stel voor daar word belê in 'n privaat braaiarea voor elkeen van die eenhede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elzanne S
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2023

Gerieflik. Gerieflike verblyf vir oornag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Acre-straat 64, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0dUXlyV6EpkcR26XFIGmHvMzsWDnv1yUzAjIvwv8uLGJCluEh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 64 Old Acre Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.154214 30.236316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang