Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya4u Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Acre-straat 64, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Khaya4u Guesthouse is in die dorpie Dundee geleë en word deur die eienaars bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf word in 6 en suite-kamers gebied waarvan 2 selfsorggeriewe bied. Dié kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens

Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste van R50 per persoon gereël word. Die eiendom bied ook gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Verskeie kunstenaars is in die dorpie te sien en kunsvlyt en handwerk, soos erdewerk, houtwerk, tradisionele Zoeloe-kralekuns, handgeknoopte matte en geweefde grasmandjies is te koop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Wayne J
Saam met vriende
5.0
Nice. Nice, spacious and quiet. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Stephanus N
Gesin met klein kinders
5.0
Klean, good staff, food good. What a nice place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Aureal S
5.0
Rustig, gemaklik en gerieflik. Dit was die derde keer wat ek oor gebly het by Kaya4u en ek is weereens baie tevrede met hulle diens en die gastehuis s...
Sien meer
Mrt 2023
Aureal S
5.0
Rustig, privaat, veilig en professioneel. Dit was die 2de keer wat ek by Khaya4u bly en ekt dit weereens baie geniet. Ek hou daarvan dat die staff pri...
Sien meer
Feb 2023
Jelliot H
Besigheidsreis
4.8
Was happy with overnight stay. Nice and safe. Was on business overnight travel. Was happy with stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Old Acre-straat 64, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Khaya4u Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Acre-straat 64, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0dUXlyV6EpkcR26XFIGmHvMzsWDnv1yUzAjIvwv8uLGJCluEh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 64 Old Acre Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.154214 30.236316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang