Khaya4u Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Acre-straat 64, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Khaya4u Guesthouse is in die dorpie Dundee geleë en word deur die eienaars bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.
Verblyf word in 6 en suite-kamers gebied waarvan 2 selfsorggeriewe bied. Dié kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens
Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste van R50 per persoon gereël word. Die eiendom bied ook gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Verskeie kunstenaars is in die dorpie te sien en kunsvlyt en handwerk, soos erdewerk, houtwerk, tradisionele Zoeloe-kralekuns, handgeknoopte matte en geweefde grasmandjies is te koop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Old Acre-straat 64, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Khaya4u Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Acre-straat 64, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal