Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khayanoster

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
3.5
Deon O
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Die ligging maak die huis. Lekker gebly. DSTV was ingesluit in die paket, maar daar was geen DSTV beheer nie. Kort badkamer-matjies vir nat voete na stort.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nadia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Fantasties en skoon. Ek sal Khayanoster beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Khayanoster
Hi Nadia Dankie vir die terugvoering op Khayanoster, inderdaad een van ons huise met die beste ligging en baie mooi see uitsig oor die Paternoster Baai. Ons hoop dit was die eerste van nog sommer baie kuiertjies.

Bianca D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Beste! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Khayanoster
Hi Bianca Ons is bly om te hoor julle het Khayanoster geniet, hoop ons sien julle weer eendag.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Mrt 2018

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Sanet
Khayanoster
Hi Cecilia Ons is jammer om te hoor dat jul so voel, ons het egter genoem tydens check in dat soos enige ander dorp daar diefstal is en dat waardevolle items weggesit moet word en dat deure en vensters deeglik toegemaak moes word voor gaste bed toe gaan. Die ingangs glasdeur se trellideur was egter nie gesluit nie en vandaar die inbraak. Ons kan verstaan dat jul teleurgesteld is hieroor maar hoop rerig dat ons jul terug kan verwelkom in lieflike Paternoster in die nabye toekoms.

Sonja R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2017

Pragtige ligging met lieflike uitsig. Mens kan nie nader aan die see bly as Khayanoster nie. Ek sal voorstel dat daar net vir die aankoms koffie en tee beskikbaar is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cecilia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2017

Heerlik gebly in Khayanoster. Voorwaar ons langnaweek by Khayanoster geniet. Gerieflike huis met pragtige see-uitsig. Sonsondergange vanaf die voorstoep 'n belewenis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Khayanoster
Hallo Sonja Ek is baie bly julle het lekker gekuier. Ek sal sorg vir koffie en tee, volgende keer. Sien julle weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Okt 2017

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Khayanoster
Hi Riette Dankie vir jou terugvoering, Dis jammer jul het ons nie tydens jul verblyf gekontak oor die mat se reuk nie, ons sou dit vir jul uitsorteer het. Khayanoster is 'n baie gewilde huis juis oor die ligging en pragtige onbelemmerde see uitsig en ons sou graag vir jul die verblyf aangenaam wou maak as jul ons net laat weet het. Hoop egter nie dit verhoed jul om ons dorpie weer te besoek in die nabye toekoms nie.

Fabian K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Okt 2015

Die see is reg oorkant die pad! Die vertrekke is baie groot en die see-uitsig was ook baie mooi gewees. Sal weer daar wil gaan kuier.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Sanet
Khayanoster
Bly om te hoor julle het gehou van Khayanoster, Ons sien uit daarna om jul weer as ons gaste te verwelkom in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 830

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74e3ff57f7941083d68c06694ad82a1c9c285d404758f3124821de6d53b9c997471273061d92490b993748cad891385494d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 28 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808252777778 17.892908333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang