Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khiza Bush Retreat

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Danielle C
1 nag
5.0
Jul 2022

Wonderlike rustigheid. Ek was op soek na 'n veilig wegbreek vir my as enkelreisiger en dit was die perfekte plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2022

Lovely estate. House contents is run down. Great potential to be stunning. General stuff in the house like chairs are torn and damaged. Managing agents and cleaning lady are all super attentive helpful and friendly. Owners need to invest money into their home and replace the broken cutlery, mismatched glasses, torn outside chairs and damaged oven. It needs a lot of love and attention. Location is perfect! Pretty decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Mgr
Khiza Bush Retreat
Good morning Natalie, Thank you very much for taking the time to write review. We have noted all your concerns and will be having a meeting with the owner to address the points raised. We will be informing the necessary staff of your kind compliment and our hope is that when we see you again that your stay will be more enjoyable... Kindest regards, Assured and Tailored

Henk V
Kort verblyf
4.4
Des 2021

Heerlike bos-rustigheid. Dit was heerlik om net bietjie weg te kom van die stad en rustig in die bos te ontspan. Dankie vir 'n goeie tydjie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marna M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2021

Relaxing stay in the bush. Khiza bush retreat is a truly rustic, bush experience. It was very much relaxing however with it being in the bush, there is no place outside for small children to play.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anita A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2021

Rustig en privaat. Die eenheid was geweldig vol stof weens die grasdak wat onlangs oorgedoen is volgens die huishulp se inligting. Swembad, yskas asook die oond was glad nie skoon nie. Die tipe matte in die eenheid gee ook geweldig vesels af. Verder is die ligging goed en naby als. Baie rustig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Mgr
Khiza Bush Retreat
Baie dankie vir jou terugvoer, dit is vir ons belangrik om hierdie punte te hoor en daaraan aandag te gee. Ons maak dadelik werk daarvan, dit is jammer dat die eenheid nie volgens jou standaard was gedurende jou tyd daar nie. Ek het die punte klaar met die personeel opgeneem en stel dadelik reg daar waar ek na inspeksie sien nodig. Ons hoop ons kan jou weer verwelkom in Hoedspruit binnekort, Groete en alles van die beste, Anélle

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 446, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2caf5cc9fa3147e1ed36f988aab2d5b290fb3316473be132334171b60abfc1365e9c3a3fc620cbb76002dc831f0b4435ea6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 446 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.345503783111 30.967671839967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang