Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khokha Moya Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Eileen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Definitely recommend Khokha Moya Guest House to anyone. Loved our stay. Was clean and homely. Host was superb. Nice quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Puik. Puik diens, puik gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic T
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2023

Teleurgesteld. Ek verstaan nie hulle stergradering nie, dit moes jare terug gewees het, die matras in die kamer is lankal verby sy leeftyd. Hoender mayo broodjies vir ontbyt?

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Eunice N
Kort verblyf
4.8
Jul 2022

Ek was heerlik bederf met gerief, heerlike ontbyt, gasvryheid en die eienaar en sy span maak seker dat elke versoek nagekom word. Ek was heerlik verwelkom en die span het my gemaklik laat bly met veilige parkering, 'n lekker warm kamer, lekker ontbyt en selfs padkos! Dankie Rob en span vir alles, ek sal Khoka Moya enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michane D
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Goeie ontvangs en netjies. Die gastehuis was netjies, dit word elke dag skoongemaak en die eienaar van die gastehuis was baie vriendelik. Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2021

Heerlike warm blyplekkie! Gasvry en vriendelik en baie hulpvaardig Ons is warm ontvang en vriendelik gehelp. Dit was ’n huis weg van die huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Khokha Moya Guest House
Baie dankie Marita. Julle is aangename mense en dit was heerlik om julle hier te gehad. Sien uit om julle gou weer te sien. Lekker dag.

Johnny J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Uitstekende verblyf Sal gerus aanbeveel. Baie vriendelike diens ontvang. Die kamers was skoon. Alles was soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Die kamer was skoon en netjes. Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en netjes. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Khokha Moya Guest House
Baie dankie, Freddie. Ek waardeer jou terugvoer opreg. Julle was puik gaste e sal julle met graagte weer wil huisves. Groete, Kokkie

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Puik diens. Ek kan nie uitgepraat raak oor die puik diens, gerieflike kamer en lekker ontbyt nie. Ek beveel Khokha Moya ten sterkste aan. Baie, baie dankie vir die vyfster-verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2019

Affordable and relaxed stay. Nice, quiet and safe area and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rob
Khokha Moya Guest House
Baie dankie, Johan. Jou terugvoer word opreg waardeer. Groete, Kokkie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 94, Ermelo, 2351, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d6ec16473ff7f8a71a0f6d7f564003b8e53aa69c68970a4212c8000dd0a78bfed7c5446a5bd19a7af6c4667ef94d939ea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 94 Cloete Street Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.50988 30.00045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang