Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khokha Moya Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Khokha Moya Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Eileen B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B

Definitely recommend Khokha Moya Guest House to anyone.

Loved our stay. Was clean and homely. Host was superb. Nice quiet area.

Caroline P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline P

Puik.

Puik diens, puik gastehuis.

Nic T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nic T

Teleurgesteld.

Ek verstaan nie hulle stergradering nie, dit moes jare terug gewees het, die matras in die kamer is lankal verby sy leeftyd. Hoender mayo broodjies vir ontbyt?

Eunice N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice N

Ek was heerlik bederf met gerief, heerlike ontbyt, gasvryheid en die eienaar en sy span maak seker dat elke versoek nagekom word.

Ek was heerlik verwelkom en die span het my gemaklik laat bly met veilige parkering, 'n lekker warm kamer, lekker ontbyt en selfs padkos! Dankie Rob en span vir alles, ek sal Khoka Moya enige tyd aanbeveel!

Michane D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michane D

Goeie ontvangs en netjies.

Die gastehuis was netjies, dit word elke dag skoongemaak en die eienaar van die gastehuis was baie vriendelik. Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Marita E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita E

Heerlike warm blyplekkie! Gasvry en vriendelik en baie hulpvaardig

Ons is warm ontvang en vriendelik gehelp. Dit was ’n huis weg van die huis!

Khokha Moya Guest House se terugvoer

Baie dankie Marita. Julle is aangename mense en dit was heerlik om julle hier te gehad. Sien uit om julle gou weer te sien. Lekker dag.

Khokha Moya Guest House
Johnny J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny J

Uitstekende verblyf

Sal gerus aanbeveel. Baie vriendelike diens ontvang. Die kamers was skoon. Alles was soos geadverteer.

Freddie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie S

Die kamer was skoon en netjes.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en netjes. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Khokha Moya Guest House se terugvoer

Baie dankie, Freddie. Ek waardeer jou terugvoer opreg. Julle was puik gaste e sal julle met graagte weer wil huisves.
Groete,
Kokkie

Khokha Moya Guest House
Pieter B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Puik diens.

Ek kan nie uitgepraat raak oor die puik diens, gerieflike kamer en lekker ontbyt nie. Ek beveel Khokha Moya ten sterkste aan. Baie, baie dankie vir die vyfster-verblyf.

Johan N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Affordable and relaxed stay.

Nice, quiet and safe area and affordable.

Khokha Moya Guest House se terugvoer

Baie dankie, Johan. Jou terugvoer word opreg waardeer. Groete, Kokkie.

Khokha Moya Guest House
Danie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Vriendelik. Skoon netjies.

Dis die wonderlikste, skoonste plek waar ek in 'n lang tyd gebly het. Die eienaars het tot ons kinders se hokkiekompetisie gaan bywoon. Soveel toegewydheid kry mens nie meer nie. Dankie.

Khokha Moya Guest House se terugvoer

Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer. Julle was wonderlike gaste en ons het elke oomblik saam met julle werklik baie geniet. Wat die hokkie aanbetref, dit het vir ons gevoel asof dit ons kleinkinders is wat daar speel - te heerlik! Ons hoop ons sien julle spoedig weer.
Vriendelike groete,
Rob en Kokkie

Khokha Moya Guest House
Nadia F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia F

Gemaklik en netjies.

Baie goeie ontvangs, netjiese kamers. Goeie ervaring.

Khokha Moya Guest House se terugvoer

Baie Dankie vir u goeie resensie. Kom weer gou terug.
Groete
Khokha Moya Guesthouse

Khokha Moya Guest House
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 94, Ermelo, 2351, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d6ec16473ff7f8a71a0f6d7f564003b8e53aa69c68970a4212c8000dd0a78bfed7c5446a5bd19a7af6c4667ef94d939ea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 94 Cloete Street Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.50988 30.00045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang