Kholiwe On Kruger Lodge
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeustraat 4089, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 300R2 070 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kholiwe On Kruger Lodge bied bekoorlike oornagverblyf in die bosveld in Marlothpark. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en die ligging naby die bekende Krugerwildtuin verseker toegang tot besonderse wildkyk-avonture.
Verblyf word in 'n verskeidenheid bekoorlike kamers, insluitend die Tau-, Nare- en die Tlou-kamer gebied. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad of 'n losstaande stort. Ander geriewe sluit 'n haardroër, strykyster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Vir diegene wat 'n werkspasie benodig, word 'n lessenaar en gratis WiFi voorsien.
Gaste gerus die gemeenskaplike swembad by die hooflodge gebruik en die gastesitkamer en gemeenskaplike boma met 'n vuurput bied 'n gesellige plek vir lekker kuier.
Die lodge is sowat 600 m vanaf die Krokodilrivier geleë en bied maklike toegang tot wildritte in die Krugerwildtuin. Kameelperde, sebras en verskeie wildsbokke wei dikwels naby, maar gaste kan ook langs die rivier gaan stap of fietsry vir geleenthede om die Groot 5 in die Wildtuin te sien.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Leeustraat 4089, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeustraat 4089, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang