Khumbula iAfrica 2
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Volstruisstraat 1546, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 400R2 160 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Khumbula iAfrica 2 is in Marlothpark en is omring deur mooi uitsigte, vrylopende diere en die natuur. Dié selfsorgverblyf is ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eiendom bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Hotel-tipe diens word gelewer. Die hoofslaapkamer op die grondverdieping het 'n koningingrootte-bed, 'n groot kas en spieëlkas. Die kamer lei na 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer op die grondverdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n groot kas. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n solder-area met 2 enkelbeddens en 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Dié area het ook kaste en 'n TV-area met 'n dubbelslaapbank. Dié area lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad en braai-area. Die slaapkamers op die grondverdieping lei na 'n ruim leefarea.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, kookplaat, mikrogolf, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n toonbank met stoele en die leefarea het oorgenoeg sitplek. Buite is daar 'n stoep met 'n swembad en 'n oop binnehof met braaigeriewe.
Gaste het toegang tot al die perseel se geriewe en dit sluit 'n skoonmaakdiens in. Gaste kan ook besoeke van die vrylopende diere verwag, aangesien daar geen heinings is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Els Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Volstruisstraat 1546, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Khumbula iAfrica 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Volstruisstraat 1546, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang