Khwa Ttu San Culture And Education Centre
Beskrywing
Hierdie moderne eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gaste het toegang tot 'n houtkaggel en gratis WiFi. Daar is ook 'n privaat balkon met panoramiese uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 1,3 km lange grondpad wat lei tot die bestemming. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad, voordat besprekings bevestig word.
Khwa ttu se restaurant is van 09:00 tot 15:30 oop vir ontbyt en middagete. Dit kan ook in 'n mandjie by die kamer afgelewer word en aandete moet vooraf bestel word.
Hout is te koop.
Handdoeke word voorsien.
Troeteldiere wod met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste toegelaat.
In the Bush Lodge en Bush Camp: Sonkrag word voorsien vir ligte, 220V is nie beskikbaar nie.
In the Bush House: Die groen energie in die Bush House voorsien 220V, maar moet asb. nie enige hoë kragverbruikers soos elektriese verwarmers, haardroërs of elektriese ketels gebruik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie moderne eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n konveksie-oond, stoof en yskas-vrieskas toegerus. Gaste het toegang tot 'n houtkaggel en gratis WiFi. Daar is ook 'n privaat stoep met 'n houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 1,3 km lange grondpad wat lei tot die bestemming. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad, voordat besprekings bevestig word.
Khwa ttu se restaurant is van 09:00 tot 15:30 oop vir ontbyt en middagete. Dit kan ook in 'n mandjie by die kamer afgelewer word en aandete moet vooraf bestel word.
Hout is te koop.
Handdoeke word voorsien.
Troeteldiere wod met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste toegelaat.
In the Bush Lodge en Bush Camp: Sonkrag word voorsien vir ligte, 220V is nie beskikbaar nie.
In the Bush House: Die groen energie in die Bush House voorsien 220V, maar moet asb. nie enige hoë kragverbruikers soos elektriese verwarmers, haardroërs of elektriese ketels gebruik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bush House het 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorgdoeleindes. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 2 slaapkamers in hierdie eenheid wat albei 2 enkelbeddens het wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie eenheid het buitebadkamers vir elke kamer sodat gaste in 'n natuurlike omgewing kan stort of sterre kan kyk terwyl hulle in 'n warm bad lê. 'n Slaapbank en nog matrasse kan voorsien word vir kinders onder 12. Bush House is 'n eenheid wat nét met sonkrag van sy eie sonpanele en kragwisselaar werk. Die warmwatersilinder, brander en yskas werk met gas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 1,3 km lange grondpad wat lei tot die bestemming. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad, voordat besprekings bevestig word.
Khwa ttu se restaurant is van 09:00 tot 15:30 oop vir ontbyt en middagete. Dit kan ook in 'n mandjie by die kamer afgelewer word en aandete moet vooraf bestel word.
Hout is te koop.
Handdoeke word voorsien.
Troeteldiere wod met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste toegelaat.
In the Bush Lodge en Bush Camp: Sonkrag word voorsien vir ligte, 220V is nie beskikbaar nie.
In the Bush House: Die groen energie in die Bush House voorsien 220V, maar moet asb. nie enige hoë kragverbruikers soos elektriese verwarmers, haardroërs of elektriese ketels gebruik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang