Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khwa Ttu San Culture And Education Centre

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

!Khwa ttu San Kultuur En Opvoedingsentrum is 'n reservaat wat op 'n plaas in privaat besit geleë is, 15 km vanaf Yzerfontein. Dit is ideaal vir gesinne, groepe vriende, of paartjies wat op soek is na 'n prettige wegbreek van die gewoel van die stadslewe.

Die verblyf wissel van plaaskothuise, met interieurs wat so pragtig ontwerp is dat jy dalk vir altyd wil bly, tot eko-hutte wat diep in die fynbos weggesteek is, elk met 'n privaat borrelbad.

Ontbyt is ingesluit. !Khwa ttu se restaurant is oop vanaf 09:00 – 15:30 vir ontbyt en middagete en kan 'n mandjie-ete by gaste se kamers aflewer vir aandete as dit vooraf bestel word.

Vir die korporatiewe reisiger het die eiendom ook 'n konferensielokaal om te huur, wat ook gebruik kan word om verskeie sosiale geleenthede aan te bied. Vir die avontuurlustiges kan begeleide kultuurtoere, fietsry, wildkyk, bergfietsry, en staproetes gereël word. Die eiendom beskik ook oor 'n galery en 'n curio-geskenkwinkel, waar 'n mens baie interessanthede kan vind om te koop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Khwa Ttu San Culture And Education Centre
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Khwa Ttu San Culture And Education Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53T4lO0A5jAu0hQbmqtOASb6GROFGolEHqFVrYhx40nTIr65uT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 R27, West Coast Road 15 km from Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.361636088929 18.271549940073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang