Khwa Ttu San Culture And Education Centre
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Khwa Ttu San Culture And Education Centre is 'n lodge wat op 'n privaat plaas 15 km van Yzerfontein af geleë is. Dit is ideaal vir gesinne, groepe, vriende of paartjies wat op soek is na 'n lekker wegbreek, weg van die stad se gejaag en geraas af.
Die lodge bied verskeie verblyf-opsies. Daar is 3 huise wat ideaal is vir groepe wat selfsorg-opsies soek en 'n boskamp met 5 tente. Die selfsorg-eenhede het 1 of 2 slaapkamers, 'n goed toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n vuurmaakplek binne of buite. Die boskamp het 5 tentstaanplekke en toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe, 'n gedeelde kombuis en 'n boma met 'n vuurmaakplek.
Ontbyt en ander plaasstyl-maaltye kan teen 'n addisionele koste gereël word.
Daar is 'n konferensiekamer vir sakereisigers wat ook vir verskeie ander sosiale geleenthede gebruik kan word. Begeleide kultuurtoere, fietsry, wildkyk, bergfietsry en staptoere kan gereël word vir avontuurlustige gaste. Daar is 'n galery en 'n kunsvlytwinkel op die perseel waar 'n mens allerhande interessante goed kan koop.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Khwa Ttu San Culture And Education Centre het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap