Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 136

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 78 resensies vir Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Aangename verblyf.

Die gasvrou het spreekwoordelik die ekstra myl gestap om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Elzé B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzé B

Rustig.

Ons het 'n heerlike aand onder die bome gehad.

Alida I - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida I

Lekker gebly en heeltemal veilig gevoel.

Heerlike plek. Oulike huisie met alles wat ons nodig gehad het.

Den T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Den T

Comfortable, spacious, convenient, friendly.

Wonderful stay! Peaceful, comfortable location. Helpful, friendly hosts.

Jan K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Baie aangenaam.

Baie rustig en geen probleem nie.

Dean T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean T

Fantasties.

Baie netjies, rustig en waarde vir geld.

Phil B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil B

Fantastic overnight stay.

What a gem of accommodation, it has tranquillity and peace, very good, clean, and comprehensive amenities. We were welcomed and practicalities were explained. For anyone wishing to avoid crowds, and enjoy the calmness of nature, this is the place to come to.

Marius S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Vrede, stilte en pragtige tuin.

Ons was aangenaam verras! Die rondawel is groot, gemaklik en skoon. Alles werk soos dit moet. Heerlik stil en 'n pragtige tuin met baie voëls in die dag en paddas in die nag. Peggy is 'n wonderlike gasvrou en het seker gemaak ons het alles wat nodig was vir ons verblyf. Ons sal beslis hier kom kamp ook as ons weer die laeveld besoek.

Anlie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie J

Die atmosfeer by Kiaat is ongelooflik. Sal definitief teruggaan.

Bungalow is baie goed toegerus. Baie mooi tuin en die ganse het dit ekstra spesiaal gemaak. Lulu se besoeke was ook 'n hoogtepunt!

Willem K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K

Still, rustig en veilig.

Sal beslis die plek aanbeveel en die kragopwekker is 'n plus punt.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Anne H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H

Lovely clean comfortable accommodation, enjoyed the beautiful trees and gardens.

Lovely setting. Beautiful trees, so many birds. Peggy was a lovely host making sure we are comfortable. Close to Kruger as we were going in to Kruger for a week.

Frikkie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Fantasties.

Als was lekker rustig en stil, het lekker gerus. Die Krugerwildtuin was naby en ons het die dagstappie baie geniet. Selfs die winkel is baie naby. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer kom kuier. Baie dankie vir als.

DJ A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
DJ A

Very pleasant stay and beautiful gardens.

Hosts were very hospitable and friendly. Plenty of space and well equipped for short stays.

Christin H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christin H

Nice and quiet place just outside of Hazyview.

I had a pleasant stay at Kiaat Bungalows. It's a nice and quiet and safe place with a huge garden for campers or tents.

Esther Aletta N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther Aletta N

Was so 'n rustige ervaring. Lekker stop net voor jy vroeg die volgende oggend Phabeni hek in gaan.

Plekkie is baie oulik en goed toegerus. Heerlike swembad om af te koel in die hitte van die middag. Ook 'n generator vir tydens loadshedding. Tannie Peggy is baie behulpsaam.

Annemie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annemie B

Lekker gesellig.

Goeie braai-area, lekker.

Mariette O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O

Baie netjies. Waarde vir geld!

Ons het baie lekker geslaap. Heerlike lugversorging. Ten volle toegeruste chalets. Beveel Kiaat Bungalows definitief aan.

Nanette D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette D

Rustig, gasvry, netjies en versorg.

Ons was in een van die bungalows en vir my was ’n plus die netjiese, skoon, insekvrye, vol toegeruste huisie. Die beddens was van top gehalte en het ons ’n heerlike rustige naweek gehad. Die tuine is pragtig versorg en die mensies is behulpsaam en vriendelik. Beslis ’n weersiens.

Andrew B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Absolutely fantastic. Another wonderful location.

Everything was great with the added bonus of a brilliant air conditioner and the full package of Multi Choice channels.

Dr Christo P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Christo P

Kiaat Bungalows is ’n heerlike oornagstop na die Krugerwildtuin.

Ons Marula-rondawel is ’n ou-wêreldse, baie netjiese eenheid met al die vereiste benodigdhede in ’n pragtige en rustige omgewing. Die ontvangs was hartlik en alles was puik gereël. Beslis ’n plek wat ons weer sal besoek.

Yanet V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yanet V

Our stay was very pleasant, Great place for anyone looking at going to the Kruger National Park.

Peggy and Irma are lovely hosts, the grounds are well kept and are beautiful. The accommodation is clean and it has all the basic things that you would need for self-catering. P.S. We would have appreciated it if the air conditioning and fridge was turned on before our arrival as it was 39'C that day.

Leonard V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard V

Lovely and relaxing.

Very friendly and uncomplicated. The accommodation was super clean and everything worked. Daily cleaning service was good.

Ig V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ig V

Gemaklik en knus.

Moeilik om te vind, selfs Google Maps het ons na die verkeerde plek geneem.

Dewald L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald L

Rustig, stil en privaat.

Rustig, stil en privaat. Eienaar vriendelik en betroubaar.

Maryna G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna G

Dit was 'n baie rustige, heerlike kuier.

Ons was vriendelik ontvang deur Peggy en sy was baie behulpsaam. Pragtige tuin en omgewing. Die beddens was uit boonste rakke! Sentraal geleë en sal beslis weer daar tuisgaan.

Clairol D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clairol D

Dit was baie lekker.

Dis Baie rustig en goed geleë. Baie mooi. Sal graag weer besoek.

Chane O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane O

Fantastiese keuse.

Ek sal definitief Kiaat Bungalows aanbeveel. Dit is 'n asemrowende wegbreek sonder om jou bankrekening te ruk. Dit is n baie rustige plekkie met besonderse mooi tuine.

Pieter J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Rustig en gemaklik, het dit regtig geniet.

Het dit baie geniet. Baie rustig, veilig en skoon. Die voëls in die tuin was 'n belewenis. Die plekkie is perfek vir net wegkom. Alles wat jy nodig het. Die aircon is natuurlik 'n plus. Ek en my vrou het die swembad geniet, en die stap in die tuin was lekker. Sal beslis weer van Kiaat gebruik maak en hulle beslis aanbeveel. Baie dankie.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Pieter M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Baie voëls en pragtige omgewing.

Ons is vriendelik ontvang en baie welkom laat voel. Ek sal beslis weer gaan.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Goeie dag Pieter,

Ons waardeer julle positiewe terugvoer. Baie dankie.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Nellerie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellerie V

Heerlik!

Uitstekend! Beslis waarde vir geld. Ons slaapplek opgegradeer sonder ekstra kostes. Dankie baie!

Dirkie C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie C

Sal dit aanbeveel vir almal.

Ons het heerlik gebly en is baie vriendelik ontvang.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Beste Dirkie,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.

Groete,
Kiaat Bungalows

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Rene D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Uitstekende verblyf. Netjies en rustig en waarde vir geld. Die eienaars doen baie moeite vir hulle gaste.

Kiaat Bungalows is baie sentraal geleë, maklike toegang tot winkels, eetplekke, avontuur uitstappies en die wildtuin. Die bungalow self was pragtig toegerus en skoon, met baie ekstras wat by die reeds billike prys ingesluit was soos 'n sak houtskool, koffie, melk en suiker. Die eienaars en personeel is baie vriendelik en is op hoogte van die omgewing se aanbiedinge. Die tuin is pragtig en die swembad mooi skoon.

Johann V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Alles was uitstekend en reg toe ons daar aangekom het.

Sien sterre.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle positiewe terugvoer opreg.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Bruce S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce S

Comfortable and clean.

An acceptable place to overnight close to the entrance to Kruger National Park. Clean and comfortable.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Thank you for your kind review.
We appreciate it.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Shalom K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shalom K

Great service delivery.

We were given room to roam around the yard. Our host was willing to assist whenever she could and gave us an indication of what to expect around the area. She came across as genuine.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Thank you for your positive feedback, we appreciate it.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Johann A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly in die rondawel.

Die eienaar was uiters behulpsaam t.o.v padaanduidings en die rondawel was goed toegerus. Dit is 'n rustige en baie mooi omgewing en is omhein met 'n veiligheidsheining.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Ons waardeer julle positiewe terugvoer.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Mariaan L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L

Goed.

Sien sterre!

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Petro D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Waarde vir geld, puik diens, voel sommer tuis.

Peggie en haar dogter maak dat mens onmiddelik tuis is, kry goeie diens en waarde vir jou geld. Skoon, netjies, naby Krugerwildtuin en ander besienswaardige plekke. Gaan huis toe met nuwe vriende. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Ynita P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ynita P

Dit is 'n fantastiese en baie rustige plek.

Sal beslis weer soontoe gaan, die ontvangs was baie gasvry en vriendelik, die plek is baie rustig en mooi. En dis baie sentraal en naby als.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie Ynita, vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Louis V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Fantasties.

Ek sal Kiaat beslis aanbeveel. Peggy en Irma het ons baie welkom laat voel en alles in hulle vermoë gedoen om dit gemaklik te maak vir ons. Die beskuit elke oggend was 'n wenner.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Dick O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dick O

Baie aandag aan detail.

Ons sal weer Kiaat Bungalows gebruik as die geleentheid hom voordoen. Tweetalig, hoflik en gasvry.

Anri P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri P

Baie gerieflik.

Was 'n baie rustige kuier. Die aircon was 'n wenner moet sê, en alles was netjies en skoon. Ons het net die krag 'n paar keer laat trip as ons die stofie, toaster en mikrogolfoond aangesit het, maar kan rondom dit werk. Die bed was super gemaklik.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering.

Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Gerrie J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie J

Basies, maar netjies met alles wat nodig is.

Kiaat Bungalows is baie sentraal en die rondawel is ruim met alles wat jy benodig. Tuine ook baie mooi.

Herman H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H

Ons het lekker gebly.

Die rondawel was netjies en skoon. Die eienaar was vriendelik. Ons het lekker wegbreek gehad.

Ettie H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ettie H

Vriendelike ontvangs, pragtige omgewing en skoon en netjiese verblyf.

Ek kan Kiaat Bungalows met 'n oop gemoed aanbeveel. Die gasvrouens was vriendelik en het my tuis laat voel. My verblyf was skoon en netjies en hul neem ekstra inisiatief om jou verblyf lekker te maak. Die tuine is pragtig met 'n heerlike swembad. Enige persoon kan heerlik hier kuier.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Goeie dag Ettie,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Pieter S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Fantastiese verblyf, definitief waarde vir geld.

Al die klein ekstra benodighede was daar met 'n lekker braaiplek met 'n behoorlike lig. Peggy en Irma was baie behulpsaam en ek en my vrou sal definitief weer daar bly.

Kenneth P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth P

Rustig en aangenaam.

Friendly host, well informed and providing good info on the area, tastefully furnished spacious clean rooms. Peaceful, country feel.

Hendrik R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik R

Baie lekker. Die rustige ontspanne atmosfeer en omgewing was net wat ons na die dag op die pad nodig gehad het.

Alles was netjies, skoon en ten volle toegerus. Die eienaar/s het ons baie welkom laat voel en was behulpsaam met inligting van die omgewing. Sal definitief weer besoek.

Yvonne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Dit was baie goed en ons het baie welkom gevoel.

Ons sal die Kiaat Bungalows definitief aanbeveel. Dit is 'n uitstekende rusplek en die natuurskoon is baie mooi.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Chris G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Lieflik, rustig en dit het voldoen aan ons behoeftes.

Dis pragtig, lieflik en mooi. Dit voel asof jy lewe in 'n pragtige tuin. Hartlike ontvangs met aankoms.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Willemien V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Gasvrye ontvangs en netjiese verblyf.

Die eienaars sal die ekstra myl loop om hul gaste se verblyf so gerieflik en aangenaam moontlik te maak. Ons het dit regtig geniet om daar vakansie te hou.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit word op reg waardeer.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Lawrence N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lawrence N

Very nice place.

Very nice place, clean, quiet and close to shopping malls.

Natasha H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H

Baie oulike plekkie.

Sal enige tyd weer besoek.

Willem D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Excellent value for money stay!

Thoroughly enjoyed my stay, thanks!

Frik P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Dit was werklik baie goed!

Ons het die atmosfeer en die hele konsep vreeslik geniet.

Kobus G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Baie gerieflike, netjiese bungalows en hartlike ontvangs deur Peggy en Irma.

Ons het baie lekker by Kiaat Bungalows gebly. Baie dankie aan Peggy en Irma vir julle vriendelikheid. Tuine is baie netjies en versorg. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Andre D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie lekker!

Sien asb. die sterre.

Nico G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G

Twee nagte na en van NKW.

Pragtige omgewing en baie vriendelike mense. Sterk aan te beveel.

Daan B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daan B

Gerieflik.

Aangename, vriendelike ontvangs het ons dadelik tuis laat voel. Gerieflike uitleg vir oornag, het laat die aand ingeklok, en die oggend vroeg vertrek so kon nie juis die omgewing besigtig nie.

Daleen V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Pragtige tuin en rustige omgewing, tog naby genoeg aan Hazyview.

Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik geslaap.

Francois V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Ons het dit vreeslik geniet!

Daar het niks gekort in ons behoeftes by Kiaat Bungalows nie. Ons het in een van die solderkamers gebly, wat aan al ons behoeftes voldoen het en meer! Die ablusies is puik. Die omgewing is pragtig! Die bestuur is baie behulpsaam en vriendelik! Dis lekker naby aan die naaste winkelsentrum en ander plekke van belang in Hazyview asook die Phabeni-hek van die Wildtuin. Ons het ook deurentyd veilig gevoel! Maak gerus van Kiaat Bungalows se dienste gebruik!

Peggy M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy M

Our stay was wonderful...highlight being the night noises which came from frogs and birds!

It was great! The place was clean, the atmosphere was wonderful, and the people were very friendly to us. We didn't feel foreign at all! Only small issue was that we didn't like the fact that we walked out of our room with towels on, to go to the bathroom. It was really annoying especially at the odd hours of the night.

Chane M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane M

Het dit baie geniet.

Dit was baie rustig en ons het die omstandighede en atmosfeer baie geniet. Die eienaar is baie oulik!

Alicia S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S

Fantastiese verblyf by julle!

Baie netjiese, skoon en veilige akkommodasie. Die gasvryheid was van hoogstaande gehalte. Dit kan definitief aanbeveel word. Baie dankie vir 'n heerlike tydjie by julle!

Petro K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro K

Stil en pragtige, rustige omgewing met skoon akkommodasie lekker naby die wildtuin.

Dit was 'n heerlike ruskans in die natuur met net natuurgeluide. Ons is baie bederf deur Peggy. Ons sal definitief weer daar bly as ons na die wildtuin toe gaan.

Theuns V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns V

Pragtige plekkie, baie rustig, baie sentraal, naby die Pumbeni hek van die wildtuin en plekke soos Graskop, God's Window en Blyderivier.

Ons het baie lekker gebly en gerus, rondgery en baie gesien en gedoen. Ons gaan beslis weer. Baie dankie vir puik diens van julle .

Nicie J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicie J

Pragtige uitsig en die diens uitstekend.

Die aanwysings in die dorp is nie goed nie - moes soek vir die plek.

Rika R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika R

Heerlike verblyf.

Dit was baie aangenaam gewees, binne bereik van klomp toeriste aantreklikhede.

Patrick N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick N

Value for money; friendly interaction; adequate provision of necessary equipment

I found the Kiaat bungalow to be well priced for the value provided. I recommend it to anyone looking for a place as a central point to visit areas such as the Kruger National Park and other interesting locations in and around Hazyview. With the R40 road recently repaired, it was a pleasure to drive to different spots.

David K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K

Awesome

Lovely host, lovey location - just awesome!

Randall B - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall B

Clean, beautiful and I will certainly use this accommodation on my next visit.

Nice peaceful accommodation surrounded by a beautiful garden of cycads. Owners take pride in keeping the surroundings clean and are there to assist if you need anything extra.

Soneen F - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soneen F

Great value for money, friendly staff, centrally located

Enjoyed the stay at Kiaat Bungalows and will return there. Surroundings are pretty and staff were friendly.

Velorie M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velorie M

The service was very good and the place is very beautiful

The directions to reach Kiaat Bungalows are not too good, as we got lost for over 3 hours. However, after we arrived, everything else was perfect.

Ilona M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilona M

Nice and peacefull

Had a wonderful holiday, people were very welcoming and friendly.

Jaco R - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R

Baie aangename ervaring - sal definitief weer hier uitspan!

Ons het by Kiaat oorgebly oppad Kruger-wildtuin toe, maar sal volgende keer graag langer hier wil vertoef. Eenhede baie skoon en netjies, personeel uiters hulpvaardig!

Heleh T - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleh T

Awesome -best getaway accomodation that we have used in many years of travel in SA!

Absolutely wonderful. Our stay at Kiaat was magic! Peggy & Irma are very special people. Warm hospitality; lovely accommodation; clean & fresh rondavel; beautiful garden to sit in and braai; all one needs for a truly relaxing & rejuvenating rest. Anything that you think you will need on a break away, is at Kiaat! We cant wait to return! Thank you Peggy & Irma!

Klaas K - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Klaas K

Peaceful

Kiaat Bungalows offers peace of mind. Nice and quiet.

Sarah D - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarah D

Great stay, very peaceful location close to Kruger Park.

Great stay, very peaceful location close to Kruger Park.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perry's Plaas, Erfdeel 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMtBgU2uPu6NlkofjMX6Xfhrf2qmj9eGe9nJhEJgzYfIxmOAjWI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Perry's Farm Portion 81 JU 9 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.027108975997 31.150982379913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang