Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiaat Caravan Park

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 136

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Kiaat Caravan Park
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christo O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O

Sielsversterkend, rustig, mooi park.

Uiters aangenaam gewees.

Hanlie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Rustig en lekker in die natuur. Naby aan Kruger Nasionale Park.

Baie netjies, en vriendelike personeel. Ons het ook baie veilig gevoel.

Kobus V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie lekker en baie rustig.

Ons het die kamp as deurgang/oornag gebruik voor ons in Wildtuin toe is. Ons het dit ideaal gevind, baie naby aan Phabeni hek. Lekker rui, en gelyk staanplekke, almal naby aan die skoon en netjiese ablusie. Dit is 'n baie klein kamp en nie werklik veel om te doen nie, maar as jy net wil sit en die natuur geniet, ideaal. Daar is wel speelplek vir kinders en 'n swembad. Ons sal weer van die kamp gebruik maak. Ons het ons verblyf baie geniet, baie dankie.

Willem K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K

Ons sal vir seker gereeld daar kom.

Die oord is pragtig goed in stand gehou. Baie bome en koelte. Baie skoon ablusie. Lieflik rustig.

Jan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Heerlik.

Baie lekker en stil.

Peet V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Rustige ontspannende area waar ons lekka gekuier het, met vriendelike gasvryheid.

Sien sterre.

Jane S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S

Dit was wonderlik. Ons het die plek meestal vir onsself gehad.

Dit is 'n heerlike plek. Ons was elke dag by die wildtuin. Dit is lekker naby. Die kinders het heerlik gespeel en geswem. Ons was meestal alleen. Daar was ander mense vir 1 of 2 nagte. Ek dink die ablusiegeriewe is goed, maar ek dink dit sal onvoldoende wees as die park vol bespreek is.

Jennifer L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L

Clean, comfortable and very friendly!

We thoroughly enjoyed our stay. The campsite was neat and clean. The ablutions were wow - definitely with a lady's touch! Friendly service!

Anzel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel P

Skoon, netjies & vriendelike ontvangs.

Ongelooflike oulike fasiliteite! Irma stap die ekstra myl. Baie dankie vir die lekker kuier. Julle sien ons beslis weer!

Johan M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Goeie waarde en netjies.

Sal Kiaat Caravan Park aanbeveel, was aangenaam verras.

Kobus T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus T

Ongelooflike plekkie, netjiese natuur reg rondom Kiaat, en elke staanplek is iets spesiaals. Genoeg koelte vir karavaan/tente.

Die eienaars van Kiaat doen elke dag persoonlike besoeke. Vertel jou meer oor Kiaat. Ablusie is baie skoon en netjies. Kry mandjie hout gratis, en vullis word elke dag verwyder. Selfs gedurende "loadshedding" is krag in aand aan. Kon tuimeldroër gebruik as dit nodig was, of wasmasjien/yskas/vrieskas, sonder enige ekstra kostes. Ons kon Lapa gebruik, op 1 Januarie 2023, en eienaars was daar om te hoor of ons als in orde vind. Sal beslis Kiaat aanbeveel, vriendelike mense en wonderlike troeteldiere. Ag, ons mis julle al klaar. Baie dankie julle.

Rupert J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert J

Baie mooi plek.

Baie rustig en stil. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Liezel J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Vriendelik, skoon en netjies.

Uitsekende oornagkamp, eienaars altyd vriendelik en behulpsaam. Sien ons beslis weer!

Anneri G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri G

Heerlik, rustig gekuier.

Baie dankie Irma vir jou pragtige plek. So bly ons het jou ontdek. Gaan beslis weer en weer kom kuier. Netjiese skoon ablusies en pragtige, boomryke staanplekke. Net 'n klipgooi vanaf Phabeni-hek.

Iw D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iw D

Excellent, spotless place.

Shaded grass stands with excellent, clean ablutions and even a washing and drying machine. Nice and close to Kruger and quiet.

Dossie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dossie D

Baie lekker en goed dankie!

Alles wat nodig is, is beskikbaar en werkend. Goeie onderhoud. Daar is selfs 'n wasgoeddiens beskikbaar.

Corne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Vriendelik, skoon, stil.

Baie goeie prys vir 'n skoon en vriendelike kampervaring. Naby aan wildtuin en goed geleë vir 'n Oos-Mpumalanga wegbreek. Naby aan Sabie, Graskop, Witrivier en Nelspruit.

Etienne S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne S

Stil en ontspanning.

Lekker gebly, naby wildtuin om vir dag besoek te gaan, waarde vir geld. Baie gasvry.

Dorothy L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy L

Rustige atmosfeer.

Die badkamers is baie mooi skoon en netjies. Vriendelike mense.

Liesel M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel M

What a wonderful and friendly place!

I have never been to a campsite where the owner checks if we are happy every day! The facilities are well maintained and the campsites have beautiful gardens between sites, which really add to privacy. The sites are large and flat. And have beautiful grass on each one. The bathrooms are clean and tidy at all times. The extra touch of access to a fridge, washing machine and tumble drier are great.

Liezel J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Heerlik, rustig.

Ontvangs was vriendelik, rustig en lekker kamp atmosfeer.

Ansie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Rustige en stil verblyf.

Ideale oornagplek voor jy wildtuin vroegoggend wil betree.

Elmare T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare T

Ons was aangenaam verras. Wat 'n wonderlike oornag plek oppad na die Wildtuin

Ons was so vriendelik ontvang. Ons het kampeer en die fasiliteite is wonderlik. Alles is so skoon en netjies. Dit is rustig en sal beslis weer gebruik maak van Kiaat vir oornag na Wildtuin

Ansie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie P

Mooi skoon terrein

Ons het 'n lekker grasbedekte staanplekke onder bome gehad met netjiese braaiplek. Selfs hout is voorsien! Badkamers netjies en selfs wasmasjien teen geen ekstra koste. Goeie waarde vir geld

Pieter R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Alles was 100%. Nogmaals dankie.

Netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang.

Elmarie J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Rustig.

Behalwe vir 'n krag-probleem was dit wonderlik, netjies, skoon en voëlkyker se droom.

Meliza C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza C

Juweel, 12 uit 10.

'n Fantastiese plek, was n heerlike kampplek. Die beste wat ons nog so tot hede by gekamp het.

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Baie dankie vir julle positiiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Pieter R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie lieflik.

Baie mooi, skoon en gemaklik.

Carien B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B

Baie mooi en netjies.

Vriendelike ontvangs, mooi staanplekke op gras, ablusiegeriewe is skoon en netjies. Sal beslis weer gaan.

Elzana D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzana D

Pragtige klein plekkie, mens kan sien die eienaars is in beheer.

Dis 'n lieflike plek, jul kan net 'n paadjie maak af rivier toe met 'n lekker stoel of 2, veral vir voëlkykers. Hou van die detail en die feit dat jul elke staanplekkie privaat maak met die tuin. Sal dalk net nog 'n ablusie aanbeveel.

Rikus B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rikus B

Dit was rustig en stil.

Die was rustig en stil. Kamp-staanplekke is lekker groot.

Annelie F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F

Absoluut fantasties.

Wat 'n wonderlike ervaring. Vriendelike eienaar. Skoon ablusie, sal enige tyd weer daar kamp.

Theresa D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Eersteklas en versorgde kampplek.

Netjiese terrein en water en kragpunte goed geplaas. Baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Naby Kruger Park se Phambeni-hek. Badkamer baie netjies, skoon en goed onderhou. Skottelgoedwasgeriewe, wasmasjien, tuimeldroër en yskas-vrieskas beskikbaar.

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Kiaat Caravan Park
Gerhardt S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S

Puik kampplek en oornaggeriewe naby Krugerwildtuin.

Kiaat Caravan Parl is beslis op my oornaglys vir die toekoms! Baie goeie kliëntediens van Peggy en Irma ontvang, wat uit hul pad gaan vir gaste. Die oord is goed geleë en toegangspaaie maklik en goeie toestand vir enige voertuig om te gebruik. Ons het ook baie veilig gevoel, sekuriteit is goed in plek. Die oord word baie goed onderhou en alle geriewe is 'n fees om te gebruik. Sien jul weer.

Elmien M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien M

Baie vriendelike diens en 'n uitstekende plek om oor te bly!

Baie dankie vir julle vriendelike diens, dis 'n pragtige plek en julle gaan my beslis weer sien!

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Baie dankie vir hulle terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Pieter B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Ons wou net bietjie wegkom en het die naweek daar baie geniet.

Ons het vir die naweek daar gaan kamp. Die terrein is netjies en baie skoon. Pragtige swembad en lekker stil. Ons sal weer gaan.

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Kiaat Caravan Park
Michal F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michal F

Net een aand maar baie lekker vriendelike ontvangs en hulp.

Sal die plek aanbeveel, dit was uiters netjiese badkamers en kampplekke heerlik groot en gras oral. Sal vir seker weer daar gaan bly. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Ons waardeer julle positiewe terugvoer.
Julle is enige tyd welkom.

Kiaat Caravan Park
Riaan D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Skoon, rustige kampplek.

Sal aanbeveel vir "birders" ook.

Alf P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alf P

Excellent small caravan park, attention to detail and layout and friendly host.

All grounds fully grassed, ablutions clean and kept clean all day. close to all points of interests, will return to enjoy calm relaxed atmosphere. No need to lock away your stuff. Feels like home!!!

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Thank you very much for your positive comments.

Kiaat Caravan Park
Anita M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Pragtige goed versorgde karavaanpark, met netjiese en skoon ablusieblokke.

Vandat ons daar aangekom het totdat ons weer gery het was die badkamers altyd skoon. Aunty Peggy is 'n wonderlike gasvrou en sorg dat die tuine, blyplek, grasperke en tot die honde goed versorg is. Ons het heerlik gebly, veilig gevoel, en lekker fietsgery in die omgewing. Dit is naby aan alles wat mooi is. Baie dankie!

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Cielie S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cielie S

Baie vriendelik en lekker daar gekuier.

Baie vriendelik en lekker daar gekuier.

Wynand S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

'n Baie lekker kuier met silwerskoon geriewe op 'n lushof van 'n terrein.

Kiaat het vir ons 'n baie gerieflike oorslaapplek gebied op pad Krugerpark toe en terug. Die karavaanpark is intiem, baie goed ingerig en het volledige grasstaanplekke met blombeddings en tuin tussen staanplekke. Daar is 'n klimraam vir kinders, swembad, silwerskoon en baie nuwe ablusieblok en 'n pragtige uitsig. Die braaiplek vir 'n groep onder groot bome is pragtig (en nie teen die staanplekke nie), en die Zen-tuin skep 'n bietjie ekstra atmosfeer. Verder is die water en kragpunte gerieflik vir elke staanplek, en is dit maklik om by die kraan en kragpunt op te slaan. Ons het die eienaar elke oggend gesien waar sy kom inloer het om self seker te maak alles is in orde. Kiaat is 'n redelik nuwe karavaanpark wat verdien om te slaag en baie suksesvol te wees.

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee op ons kamp terrein. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Laetitia D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia D

Uitstekend!

Ons het baie lekker gekamp. Ek beveel die plekkie aan vir enige kampliefhebber!

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Chris D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Baie aangename oord.

Personeel lewer uitstaande diens. Omgewing is fantasties, en uitsig wonderlik. Ons het baie lekker en rustig geslaap in die skone natuur. Alles was mooi op hulle lek met die nodige vuurmaakhout ook netjies in 'n krat gepak. Sal enige tyd en het reeds ons ervaring met mede kampeerders in die Wildtuin gedeel. Sal beslis weer hier aandoen.

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Goeie dag Chris,

Baie dankie vir al jou positiewe terugvoer. Ons waaardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Burnedette H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnedette H

Rustigheid en netheid.

Ons het dit baie geniet. Die kampterrein was baie netjies versorg met mooi plante rondom ons. Die badkamers was altyd netjies. Baie rustige atmosfeer en sal hierdie plek hoogs aanbeveel.

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Kiaat Caravan Park
Willie M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie M

Baie goed.

Sal Kiaat aanbeveel en weer besoek.

Kiaat Caravan Park se terugvoer

Baie dankie dat jy vir ons 'n resensie geskryf het. Dankie vir die positiewe terugvoering.

Kiaat Caravan Park
Jackie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie B

Skoon, ruim en veilige kampeerplek.

Groot ruim staanplekke met water en krag beskikbaar. Badkamers ongelooflik skoon en aangenaam om te gebruik. Kort egter groot bome - staanplek was vol in die son tot laat agtermiddag. Bespreking is bevestig met 'n "Google Account Reminder" op my kalender - wat 'n plesier!

Rialda D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Ontvangs was uitsonderlik en die plekkie is sentraal geleë!

Ons is met ope arms ontvang en die plekkie is baie sentraal geleë. Ons het net oorgeslaap om die volgende dag in die wildtuin in te gaan, maar sal verseker langer daar kan kuier. Ongelooflike mooi en netjiese plekkie. Sal sterk aanbeveel. Irma het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak.

Ben E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E

Behalwe vir lawaai oor naweek was dit baie rustig.

Soos by alle publieke plekke waar mense oor 'n tydperk saamtrek, sal jy altyd 'n persoon of groep kry wat hulle nie aan ander se behoeftes steur nie. Dit was ons tweede keer wat ons hier gekuier het. Paasnaweek 2014 was heerlik en baie rustig. Paasnaweek 2015 was ons bure luidrugtig tot laataand en het ons nie baie geslaap nie, die Saterdagaand het ons 'n woordewisseling gehad, waarna hulle toe rustig geraak het. Die res van die naweek was weer heerlik rustig. Die terrein word baie goed onderhou en die fasiliteite word onberispelik skoon gehou. Dis altyd skoon en netjies. Net die urinaal in die nuwe mansbadkamer is te hoog geïnstalleer.

Peet K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet K

Baie netjies en baie skoon.

Pragtig skoon, vriendelik, sal enige tyd teruggaan.

Alice H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice H

Al die fasiliteite is puik (5 ster).

Die eienaars is ongelooflik gasvry en het elke dag kom uitvind of daar probleme is. Dit is soos "home away from home". Fantasties!

Hanlie D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D

Peaceful, beautiful, quiet, clean, just loved it

The bathrooms were some of the cleanest I have ever seen in a caravan park. The people are friendly and very helpful, will definitely go again!

Chris S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Good safe place.

Nearby so many nice things to see.

Esme H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme H

'n Absolute kampervaring!

Ons was baie aangenaam verras! Die ablusieblok en kampterrein was pynlik netjies en skoon. Daar is genoeg warm water vir stort/bad. 'n Definitiewe JA vir enige kampeerder!

Gerhard V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie rustig en ontspannend.

Baie veilig gevoel met die uitstekende sekuriteit in die nag.

Hayley L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley L

Awesome surroundings - neat and comfortable caravan Park, friendly and helpful hosts

Amazing holiday and camping site.Clean,warm and friendly hosts, beautiful surroundings, ideally situated close to Kruger Park; Sabie; White River; Blood River Canyon; Mac Mac Falls and many other sites and fun venues for those seeking adventure and adrenalin rush such as river rafting down Sabie River, Ziplining, tubing, quad biking etc, just 8km from Kiaat Caravan Park.

Andre K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

Ildi J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ildi J

Excellent

Excellent place to stay.

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perrys Plaas, Erfdeel 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGVFpCn6vgIxo3yGsbvjCD1XJkyQXF6rTNmEK0Jor6HglvGu0ax?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Perrys Farm Portion 81 JU 9 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.02738117717 31.151411533356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang