Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiaat Caravan Park

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Christo O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sielsversterkend, rustig, mooi park. Uiters aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rustig en lekker in die natuur. Naby aan Kruger Nasionale Park. Baie netjies, en vriendelike personeel. Ons het ook baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en baie rustig. Ons het die kamp as deurgang/oornag gebruik voor ons in Wildtuin toe is. Ons het dit ideaal gevind, baie naby aan Phabeni hek. Lekker rui, en gelyk staanplekke, almal naby aan die skoon en netjiese ablusie. Dit is 'n baie klein kamp en nie werklik veel om te doen nie, maar as jy net wil sit en die natuur geniet, ideaal. Daar is wel speelplek vir kinders en 'n swembad. Ons sal weer van die kamp gebruik maak. Ons het ons verblyf baie geniet, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons sal vir seker gereeld daar kom. Die oord is pragtig goed in stand gehou. Baie bome en koelte. Baie skoon ablusie. Lieflik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik. Baie lekker en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rustige ontspannende area waar ons lekka gekuier het, met vriendelike gasvryheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Dit was wonderlik. Ons het die plek meestal vir onsself gehad. Dit is 'n heerlike plek. Ons was elke dag by die wildtuin. Dit is lekker naby. Die kinders het heerlik gespeel en geswem. Ons was meestal alleen. Daar was ander mense vir 1 of 2 nagte. Ek dink die ablusiegeriewe is goed, maar ek dink dit sal onvoldoende wees as die park vol bespreek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Clean, comfortable and very friendly! We thoroughly enjoyed our stay. The campsite was neat and clean. The ablutions were wow - definitely with a lady's touch! Friendly service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Skoon, netjies & vriendelike ontvangs. Ongelooflike oulike fasiliteite! Irma stap die ekstra myl. Baie dankie vir die lekker kuier. Julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Goeie waarde en netjies. Sal Kiaat Caravan Park aanbeveel, was aangenaam verras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 136

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perrys Plaas, Erfdeel 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGVFpCn6vgIxo3yGsbvjCD1XJkyQXF6rTNmEK0Jor6HglvGu0ax?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Perrys Farm Portion 81 JU 9 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.02738117717 31.151411533356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang