Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiaat Suites

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaat-laan 16, Doringkruin, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kiaat Suites bied gerieflike oornagverblyf in Doringkruin, Klerksdorp. Dit is ideaal vir paartjies, enkel- of sakereisigers.

Daar is 13 suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of driekwartbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, maar 1 suite het 'n bad.

Die kamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolf en ketel. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi in die kamers. Gaste het toegang tot 'n gedeelde leefarea, kombuis en 'n sitarea met 'n TV.

Buite is daar 'n stoep met sonstoele, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kiaat-laan 16, Doringkruin, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klerksdorp Noordwes
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaat-laan 16, Doringkruin, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92cb0a19879ba86a4818e4bb112b096d795cc303c15f2467bc9c4b5855260a8bfa385d36e556c7bd48bade68c1dc13d83e00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 2) 16 Kiaat Avenue Doringkruin 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.814088917728 26.688961396889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang