Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kian's Place

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Eleanor S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Fantastic. Was way more than was expected. Location best in Langebaan. Near to the lagoon, shops and casinos and houses in a nice and quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Perfekte wegbreek huis vir 2 gesinne. Die huis was ideaal vir wat ons benodig het. Vir 'n strandvakansie, sou dit bietjie ver van die see wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2023

Mense baie vriendelilk. Ek het dt baie geniet. Al wat die eienaar kan doen is om 'n swartpot-pootjie in die huis te kry en WiFi. Dis al, maar verder was alles okay.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Albert
Kian's Place
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Die Span by Kian's Place

Luzedt S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantasties. Pragtig en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Awesome. Dit was my derde besoek aan Langebaan en met elke besoek is dit meer lekker. Awesome place and also the food.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Kian's Place
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Die span by Kian's Place

Johan S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Nice. I will suggest to add Wi-Fi and washing machine for the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coelette S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2022

Die huis is baie ruim en niemand is in mekaar se spasie nie. Tekortkomening: Van die gordyne is stukkend. Die lampies is of stukkend of lomp. Ons het dit reggemaak. 'n Haardroër sal welkom wees. Die vrieskas het gestink iemand mag dalk rooi-aas daarin gehad het en die yskas behoorlik skoongemaak het nie. 'n Nuwe mop sal ook 'n aanwins wees. Oor die algemeen het ons baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
Kian's Place
Hallo Coelette, Ons waardeer jou eerlike terugvoer. Ons gebruik die terugvoer om ons personeel se opleiding op te skerp. Hoop om jou binnekort weer te sien. Die Span by Kian's Place

Natasha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Nov 2022

Onaangenaam. Ons het 'n aaklige, onaangename naweek gehad. Kon dit glad nie geniet nie, dan word daar gebel. My hele deposit van R1000 het hulle gevat vir banke wat vuil is. Sal nooit weer daar gaan nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Albert
Kian's Place
Hallo Natasha, Ons is jammer dat julle die naweek so ervaar het. Julle is welkom om met ons direk kontak te maak om die situasie reg te stel. Alet Burger Operationele Bestuurder

Jacqueline E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

It was very nice. We would like to come again. The welcoming was nice and warm. See you guys soon in the new year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 655
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 655
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-laan 121, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76q5b93vXqjtWi2xUlr0lYHC4IOjqb5HK1h7pcGP0DCuBBA3lB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 655 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 121 Sunbird Avenue Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.1030546 18.0408839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang