Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiara Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Jessica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Will definitely go again. Quiet and very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige plek vir 'n wegbreek in die natuur. Ons naweek by Kiara Lodge was fantasties. Die Lodge word mooi netjies gehou en die kamers is baie stylvol ingerig. Daar is 'n lekker binnenshuise swembad en Maluti Melt, die restaurant, se geregte is baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo Dewald, dankie vir jou mooi resensie! Gastegerief is vir ons belangrik, en ons is verheug dat ons pragtig gemeubileerde eenhede en fantastiese geriewe almal 'n blywende indruk by jou kan maak. Hoop om jou binnekort terug te hê vir meer bergmagie .

Celeste R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gekuier, pragtige plek, sal beslis weer gaan! Ons het heerlik gebly, die eenheid was skoon en ruim, en het 'n heerlike stoep waar ons gebraai het. Baie voëlryke omgewing, en die hasies is oral op die grasperke te sien. Ons het een aand by die restaurant geëet, die kos is heerlik! Staproetes sommer op mens se voorstoep, en die natuur was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo Celeste, dankie vir jou mooi terugvoer. Van asemrowende berglandskap tot pragtige verblyfopsies, ons is so bly dat jy 'n wonderlike vakansie by ons gehad het . Ons kan nie wag om jou terug te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike avontuur nie!

Celeste R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gekuier, pragtige natuurskoon! Ons het heerlik gebly. Die eenheid was pragtig en skoon. Kiara Lodge is absoluut asemrowend mooi. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Chalets is baie mooi, netjies en skoon. Het alles in wat mens nodig het. Die warm swembad is heerlik. Bed slaap net baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo, dankie vir jou vriendelike resensie! Ons is verheug om te hoor dat julle ons netjiese en skoon chalets en die heerlike warm swembad geniet het. Ons waardeer jou terugvoer oor die bed, en ons sal daarna kyk om 'n gemakliker verblyf vir ons gaste te verseker. Verder hoop ons om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n aangename ervaring!

Suzaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lieflik, gerieflik, skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo Suzaan, dankie vir jou vriendelike resensie! Ons is bly om te weet jy het lekker gebly en alles skoon en netjies gevind. Ons hoop om jou binnekort weer by ons oord te verwelkom!

Kreesan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great resort in Clarens. Great resort with all the amenities needed for both short and long stays. Good activities to keep the kids entertained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hi Kreesan, thank you for the amazing feedback. At our charming mountain resort, we want each moment to be unforgettable, and it's great that our exciting range of facilities could contribute to a fantastic stay. We can't wait to host you again!

Byron S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Fabulous. We really enjoyed it at the resort. Just a few recommendations. 1. Better road signs. 2. Also WiFi kept dropping, which was frustrating. 3. I think 3 o'clock check-in is late; I think it should be 2 o'clock. 4. Air conditioners in the chalets. Things that I enjoyed. 1. The space in the 3-bedroom chalet. 2. The generator on during load shedding during the day. 3. The pool and water slide. My kids loved it. 4. Games room. 5. Friendly restaurant staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hi Byron, thank you for your feedback! We're delighted you enjoyed a fabulous stay with us. We'll work on improving road signs and WiFi stability. Your suggestion regarding check-in time is duly noted. We're glad you liked the spacious chalet, generator provision, pool, games room, and our friendly restaurant staff. Thank you for choosing us, and we look forward to hosting you again in the future!

Vincent V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Uitstekend. Baie lekker, sal gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo Vincent, dankie vir die uitstekende resensie! Ons is so bly om te weet jy het jou verblyf geniet en waardeer jou aanbeveling. Ons sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n wonderlike ervaring!

Jurie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Die sneeu met ons aankoms was onverwags, maar die kleinkinders kon nie genoeg kry. Ons kinders en kleinkinders het die kuier baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo Jurie, dankie vir jou resensie. Dit is so opwindend dat die sneeu tot die vreugde van jou vakansie kan bydra – dit verander regtig ons oord in 'n winterwonderland . Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike bergwegbreek!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 490

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA069e4748fef028bad0dfe2ff0d8c8d37c55ee0a8328d9d63732e150ac286ebb930ae07d230102761ea06e89ad05642635e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 R712 Clarens 9701 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.506165566892 28.560123722198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang