Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiara Lodge

  • Kapasiteit: 106 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kiara Lodge is aan die voet van die pragtige Maluti-berge geleë en bied 'n verskeidenheid vermaak-opsies vir die hele gesin tydens die vakansie.

Verblyf is beskikbaar in 15 eenhede wat geskik is vir 70 gaste. Die eenhede sluit Tweeslaapkamer Chalets met stoepe en Dubbelkamers met stoepe in. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of stort of albei, 'n stoep en 'n privaat ingang.

Die Tweeslaapkamer-woonstel is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar, en die Drieslaapkamer-woonstel is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar.

Daar is spa-behandelings en buitelug-aktiwiteite op die perseel. Met Clarens wat net 15 minute se ry weg is en die manjifieke Golden Gate-Hoogland- Nasionale Park wat ook naby hierdie oord is, is daar 'n rits aktiwiteite in die omgewing wat gaste kan geniet.

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Tennis

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 96 resensies vir Kiara Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 502

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Kiara Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA069e4748fef028bad0dfe2ff0d8c8d37c55ee0a8328d9d63732e150ac286ebb930ae07d230102761ea06e89ad05642635e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 R712 Clarens 9701 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.506165566892 28.560123722198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang