Kiepersol Country Retreat Unit 5
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venterskroonweg, Plaas Koedoesfontein Deel 76, Parys, 9585, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Kiepersol Country Retreat Unit 5 is 'n selfsorgeenheid in Kiepersol Country Retreat net buite Parys op die grens van Noordwes en die Vrystaat. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in die natuur.
Dié chalet bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eerste badkamer het slegs 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra gas.
Buite is daar 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Kiepersol Country Retreat is ideaal vir troues en funksies en bied toegang tot 'n kapel, 'n onthaallokaal en 'n buitelug-venue. Hierdie verblyf is ongeveer 18,8 km vanaf Parys waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jacoba Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Venterskroonweg, Plaas Koedoesfontein Deel 76, Parys, 9585, Noordwes
Sien meer verblyf in Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venterskroonweg, Plaas Koedoesfontein Deel 76, Parys, 9585, Noordwes