Kiepersol Country Retreat Unit 7
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venterskroonpad, Koedoesfontein Plaas Erfdeel 76, Parys, 9585, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Kiepersol Country Retreat Unit 7 is 'n selfsorg-eenheid in Kiepersol Country Retreat, net buite Parys, op die grens van Noordwes en die Vrystaat. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in die natuur.
Dié chalet het slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eerste badkamer het slegs 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra gas.
Gaste het toegang tot 'n braai-area buite, asook parkeerplek van die straat af. Kiepersol Country Retreat is ideaal vir troues en funksies en bied gaste toegang tot 'n kapel, 'n onthaallokaal en 'n buitelug-venue. Hierdie eiendom is ongeveer 15 km buite Parys waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jacoba Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Venterskroonpad, Koedoesfontein Plaas Erfdeel 76, Parys, 9585, Noordwes
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venterskroonpad, Koedoesfontein Plaas Erfdeel 76, Parys, 9585, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang