Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiepersol Country Retreat Unit 7

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venterskroonpad, Koedoesfontein Plaas Erfdeel 76, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Kiepersol Country Retreat Unit 7 is 'n selfsorgeenheid in Kiepersol Country Retreat net buite Parys, op die grens van Noordwes en die Vrystaat. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in die natuur.

Dié chalet het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het slegs 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra gas.

Gaste het toegang tot 'n braai-area buite, asook parkeerplek op die perseel. Kiepersol Country Retreat is ideaal vir troues en funksies en bied toegang tot 'n kapel, 'n onthaallokaal en 'n buitelug-venue. Hierdie verblyf is ongeveer 18,8 km buite Parys waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1

Stort
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacoba Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Venterskroonpad, Koedoesfontein Plaas Erfdeel 76, Parys, 9585, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venterskroonpad, Koedoesfontein Plaas Erfdeel 76, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9146063264c8a33a5e0c2fde8b7cfe965d24c2a2c3b08467c457b4d95af22b55ea85ca533d02d1e2e02a592b077eb518c06d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense Venterskroon Road Farm Koedoesfontein Portion 76 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8380081 27.3579725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang